Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bayview Sea Cottage

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Claudia Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 20

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 15 resensies vir Bayview Sea Cottage
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5
Elna K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna K
Gesin met klein kinders

Ons het ongelooflik lekker gebly. Ons het niks tekort gekom nie.

Wat 'n lekker plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon H
Gesin met tieners

Baie lekker.

Die plek is baie skoon en rustig, baie veilig vir jonk en oud. Die see is by jou. Ek het die oggendstappies op die strand geniet. Ek beveel die plek aan vir enige iemand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul T - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul T
Gesin met tieners

Baie rustig, privaat en veilig.

Goeie blyplek vir gesin. Veilige omgewing by strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bayview Sea Cottage se terugvoer

Dankie Paul, dit was goed om julle te ontvang. Ons sien uit na jul volgende kuiers.

Bayview Sea Cottage
John B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John B
Saam met vriende

Very good, nice and cool.

What I love about the place is the safety and peacefulness.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Meg H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meg H
Saam met vriende

Pragtige plek op die strand.

Alles wat ons nodig gehad het vir die verblyf daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bayview Sea Cottage se terugvoer

Dankie Meg. Ons is bly julle het die tyd by Sea Cottage geniet. Ons hoop om julle binnekort weer te sien. Mooi tyd vir julle.

Bayview Sea Cottage
Janice V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janice V
Gesin met tieners

Fantasties en rustig.

Gekuier met jong kinders. Die huis is gerieflik met alles wat jy benodig. Die binnebraai vir die winderige aande. Veilig, skoon en netjiese strand. 'n Afdak vir die warmdae sal dinge net mooi afrond.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bayview Sea Cottage se terugvoer

Ek is so bly julle het lekker gekuier in Sea Cottage. Baie dankie vir jul voorstel. Dit is altyd baie welkom, en ons hoop om julle weer te sien.

Bayview Sea Cottage
Marius B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius B
Gesin met tieners

Fantasties.

Dis so naby aan die strand, luukse geriewe is uit die boonste rakke. Veilige kompleks, baie goeie en veilige gevoel as mens rond beweeg. Naby aan al die bekende winkels om al die aanvullings vinnig vinnig aan te vul. Pragtige strand, en lekke om net strand aktiwiteite te doen en te ontspan. Sal graag terug wil gaan weer en weer en weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coralize S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coralize S
Gesin met klein kinders

Beste verblyf ooit.

Alles was so mooi skoon en netjies. Alles wat ons nodig gehad het was daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brian M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian M
Gesin met klein kinders

Our stay was super amazing, we loved every bit of it.

Bayview Sea Cottage is truly value for your money as a family we would definitely return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmien T - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elmien T
Gesin met klein kinders

Uitstekende vakansieplek vir ouers met kinders.

Dit is absoluut 'n fantastiese plek. Veilig en naby strand. Kinders kan met gemoedsrus met hul fietse in die kompleks rondry. Die see-uitsig is asemrowend en die strand is stil en het die lekkerste branders. Baie veilig. Hekkie wat na die strand gaan slegs vir mense wat in die kompleks bly. Naby winkels en restaurante. Rustige omgewing. Netjiese verblyf. Net die regte grootte vir gesin van 6. Alles wat mens nodig het en 'n bonus van 'n skottelgoedwasser. Ek sal Sea Cottage 52 met die grootste vrymoedigheid aanbeveel. Dit was so lekker om daar vakansie te hou. Julle sien ons sommer gou weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bayview Sea Cottage se terugvoer

Fantasties beslis. Ek is bly om te weet julle het 'n wonderlike tyd geniet en ons sien uit om julle weer te ontvang.

Bayview Sea Cottage
Johan B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Grootste nagmerrie van ons lewe vir 'n vakansie.

Niemand ontvang jou by die hek. Jy en sy wag buite tot huiseienaars vir jou oopmaak en dan het niemand 'n benul waar jy moet heen nie. 2 ure later na baie oproepe en heen en weer kon ons in die eenheid in. Bitterteleurgesteld op die kondisie van die plek, blinders stukkend, baie werk nie. Een waaier in die braaikamer. Baie oue stort, wasbak en toilet. Hoofslaapkamer baie klein. kaste min met geen spieël vir 'n vrou buiten een klein spieël binne in kasdeur. Geen ventalisie buiten 2 klein oopmaakvensters. Boonste slaapvertrek 2 klein venters wat nie oop bly as jy dit oopmaak nie. Geiser was nie aan nie. Braai het nie lig nie. As jy gordyne oopmaak vir ventalisie skyn die sekuriteitslig in beide kamers in.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bayview Sea Cottage se terugvoer

Johan, baie dankie vir jul review.

Ek wil net noem, dat ons julle wel gekontak het, maar niemand het teruggekom nie. Julle het gevlieg, en wou ons dus weet hoe laat julle land, maar julle het eers kontak gemaak toe julle al by die eenheid sit.

Ons werk met 'n LockBox stelsel, wat beter werk vir gaste. Die verkeer in MSB/DIAZ is soms rof, en hoef kliënte nie te wag vir 'n sleutel wanneer hulle in- of uit-book nie.

Ons kry meestel goeie reviews op hierdie eenheid. Sy ligging is perfek, hy is netjies en skoon, en mense lief dit om hier te bly. En 'n bonus is die direkte toegang tot die strand. Dit is 'n vakansie eenheid en die foto's wys presies hoe groot hy is, en wat beskikbaar is.

Bayview Sea Cottage
Johannes V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes V
Gesin met tieners

Baie gerieflike eenheid met pragtige see-uitsig. Kort bietjie aandag.

Volgende foutief gevind: Toiletsitplek, klerekas bo slot, stortkop en krane.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephanie V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie V
Gesin met tieners

Bederf by die see.

Heerlike, goed ingerigte woning. Alles wat 'n mens kan nodig hê. Skottelgoedwasser is 'n groot gerief en wasmasjien maak dat mens lekker lig kan reis. Badkamer goed beplan. Gratis WiFi was ook 'n verrassing. Lekker loopafstand van Hartenbos en Diaz waterpark. Wat ek wel sleg ervaar het: Hoofslaapkamer is reg voor 'n straatlig, daar moet 'n blinder aangebring word. Ons moes 'n kombers voor die venster hang om te kan slaap. Daar is ook geen onderdakparkering, so ons motor het heeldag in die son gestaan. Ten spyte hiervan, het ons lekker gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bayview Sea Cottage se terugvoer

Baie dankie vir u kommentaar, bly u het verblyf geniet. Ons sal onder eienaar se aandag bring die aanvraag vir blinding.

Bayview Sea Cottage
Eloise H - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Eloise H

Netjies, maar duur.

Prys is bietjie hoog vir wat jy kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Terina D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Terina D
Gesin met klein kinders

Die plek is baie goed geleë en is perfek vir die kinders.

Al wat ek sou aanbeveel is blindings in die kamers. Daar is 'n spotlight reg voor die kamers wat baie lig deurlaat in die kamers en wat dit moeilik maak om te slaap. Ek sal ook 'n toilet aanbeveel in die vertrek bo, aangesien jy in die middel van die nag met trappe moet alfoop na die badkamer onder toe. Ook gemakliker banke in TV-kamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Beach E Boulevard, Diazstrand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAABgo5sNYccEQ262M2fMUmOkkq3vuMt5IQBvb5vJVY0fXmMNnIg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6) 15 5 1 5 Beach E Boulevard Diaz Beach 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-17:00 11:00 -34.153805555556 22.105222222222
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem