Beskrywing
Een slaapkamer woonstel met kombuis in kamer. Ruim badkamer met stort, bad, toilet en wasbak. Klein patio met ketelbraaier. Ligte & dakwaaier werk tydens beurtkrag asook wifi & televisie. Twee plaat gasstofie met ketel en "toaster" vir gasstoof. Yskas & vrieskas. Mikrogolfoond. Televisie met vol pakket dstv. Trappe na Bayview strand voor by grasperk. Parkering voor woonstel. Bring eie handdoeke vir bad/stort en swem.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
DÃt is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Gaste moet asb. hul eie handdoeke en swemhanddoeke saambring.
Die eenhede het 'n eenplaat-gasstofie en die ketel, ligte en WiFi word nie tydens beurtkrag beïnvloed nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie woonstel vir 4 gaste beskik oor 'n slaapkamer, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n stapelbed in die leefarea. Die en suite-badkamer het 'n stort en linne word vir gaste se gerief voorsien, maar gaste moet tog hul eie swemhanddoeke saambring. Die oopplan-kombuis is met 'n tweeplaatstofie en 'n oond, 'n mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet. WiFi en 'n TV met 'n vol DStv-pakket is beskikbaar. Die eenheid het ook 'n eenplaat-gasstofie en die ketel, ligte en WiFi word nie tydens beurtkrag beïnvloed nie. Daar is veilige parkeerplek en braaigeriewe vir gaste se gebruik.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderstapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
DÃt is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Gaste moet asb. hul eie handdoeke en swemhanddoeke saambring.
Die eenhede het 'n eenplaat-gasstofie en die ketel, ligte en WiFi word nie tydens beurtkrag beïnvloed nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie woonstel vir 4 gaste beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Die kamers deel 'n en suite-badkamer wat 'n stort het. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie bad- en swemhanddoeke saambring. Die kombuis is met 'n tweeplaatstofie en 'n oond, 'n mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet. WiFi en 'n TV met 'n vol DStv-pakket is beskikbaar. Die eenheid het ook 'n eenplaat-gasstofie en die ketel, ligte en WiFi word nie tydens beurtkrag beïnvloed nie. Daar is veilige parkeerplek en braaigeriewe vir gaste se gebruik.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
DÃt is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Gaste moet asb. hul eie handdoeke en swemhanddoeke saambring.
Die eenhede het 'n eenplaat-gasstofie en die ketel, ligte en WiFi word nie tydens beurtkrag beïnvloed nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Freddie Marais Street, Bay View, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan ​​reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang