+54
Selfsorg in Bay View

Bayview Seefront Akkommodasie

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 142 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Leandi V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Nice and relaxing. It was a very nice and relaxing stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rialda D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Fantasties geleë met pragtige uitsigte. Pragtige akkommodasie, ruim en groot. Alles wat benodig sal word, is daar. Uitsigte is fantasties en toegang tot die see is deur 'n stel trappe. Oestertjie het net nie 'n afdak vir jou voertuig nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Baie lekker gebly. Sal weer daarheen gaan. Ons het regtig baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Doeke T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Stil omgewing, goed geplaas by die strand maar ook naby ander fasiliteite. Die woonstel was netjies, gerieflik en is perfek geplaas vir die strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ferdinand D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Wonderlike uitsig en pragtige akkommodasie. Ons het baie geniet. Dit sal beslis ons noem 1 keuse wees vir toekomstige verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Baie lekker gebly, en elke oomblik geniet, waarde vir geld, baie mooi see uitsig. Ons sal beslis teruggaan, eienaar het ons baie vriendelik kom verwelkom, ons het dadelik tuis gevoel. Eenheid is baie skoon en netjies en het alles wat jy moontlik kan nodig kry, stil, rustig en baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Baie lekker, stil en rustig. Baie lekker, by die see, stil en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laura P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Waarde vir geld. Veilig, goed toegerus. See uitsig en direkte toegang na die privaat strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maureen S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Relaxing. It was lovely, with everything you needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Iné Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 142

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R860
25 % AF
R 860 R 645
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R860
25 % AF
R 860 R 645
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R860
25 % AF
R 860 R 645
per nag (plek vir 4)
Bespreek

5 Freddie Marais Street, Bay View, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2555fabd12fdf265d6f0d4518ff9c86a6e87edbfcd0bb0e4e3cd9600c2435b3e02733f81310cc61e332dea3f7f6e5007e3ed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R860 nouVanaf R645 per nag (plek vir 4) 142 5 1 5 5 Freddie Marais Street Bay View 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -34.137365410778 22.112880930688

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang