LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+54
Selfsorg in Bay View

Bayview Seefront Akkommodasie

  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • 5 Freddie Marais Street, Bay View, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Bayview Seefront Akkommodasie bied selfsorgverblyf op die strandfront in Bay View, Hartenbos en spog met 'n pragtige uitsig oor die baai.

Gaste kan tussen Die Dolfyntjie en Seemeeu-eenhede, elk met slaapplek vir 4 gaste, kies. Die eenhede beskik elk oor 'n slaapkamer, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die slaapkamers het elk 'n dubbelbed, enkelbeddens of 'n stapelbed en die en suite-badkamers het elk 'n stort. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke en swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is met 'n tweeplaatstofie en 'n oond, enkelplaat-gasstofie met 'n ketel, 'n mikrogolf, yskas en elektriese ketel toegerus en gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet. Kookgeriewe wat met gas werk is beskikbaar wanneer daar kragonderbrekings is.

Die Oestertjie-eenheid het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet, bad en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n tweeplaatgasstoof, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas en 'n mikrogolfoond toegerus. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV met die volle DStv-pakket in.

WiFi en 'n TV met 'n vol DStv-pakket is beskikbaar in elk van die woonstelle.

Veilige parkeerplek word voorsien en die woonstelle het skadunet-parkering. Braaigeriewe is by al drie woonstelle beskikbaar. Gaste kan op die bankie sit en die uitsig geniet. Die trappe bied maklike toegang tot die strand.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 173 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Charmain B
5.0
Ek wil daar bly. N gastehuis met die mooiste see-uitsig reg op die seefront.
Aug 2026
Sharon J
Saam met lewensmaat
5.0
Will definitely be back. We had a lovely time.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2026
Willmore C
Gesin met klein kinders
5.0
Baie nice. Lekker. Was baie nice. Kids het dit baie geniet. Sal weer gaan. Baie dankie aan die eienaar wat aan ons versoek voldoen het. Dankie weereen...
Sien meer
Aug 2026
Marlize K
Saam met lewensmaat
5.0
Pleasant, peaceful and wow view and the sound of the waves perfect. Well explained by a friendly owner. Very nice view. Loved it.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2026
Jan G
Saam met lewensmaat
5.0
Very enjoyable. Comfortable and spotless! Lovely view.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Iné Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 173

Op LekkeSlaap 5 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure

Ligging

  • 5 Freddie Marais Street, Bay View, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bayview Seefront Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

5 Freddie Marais Street, Bay View, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2555fabd12fdf265d6f0d4518ff9c86a6e87edbfcd0bb0e4e3cd9600c2435b3e02733f81310cc61e332dea3f7f6e5007e3ed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 173 5 1 5 5 Freddie Marais Street Bay View 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -34.137365410778 22.112880930688

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang