Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

B&B Bydieboschies

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Bea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 15 resensies vir B&B Bydieboschies
Netheid
4.5/5
Diens
4.2/5
Ligging
3.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5
Rencia E - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Rencia E

Baie vriendelik ontvang deur Bea.

Plek is baie gerieflik toegerus. Baie rustige omgewing, maar te na aan varkhokke. Die reuk van daar is deurentyd in en om die huisie. Die grondpad daarheen is regtig 'n bietjie rof vir 'n gesinsvoertuig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arnolia B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Arnolia B
Saam met vriende

Was baie teleurgesteld.

Huis is reg langs varkhokke. Kamer was vol miere. Die ligte was so dof. Basiese goed was nie beskikbaar nie. Bed het heel lekker geslaap. Voldoende warm komberse.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

B&B Bydieboschies se terugvoer

Jammer om dit te hoor. Dankie vir jou terugvoering sodat ons goed kan regmaak. Ek gaan weer na die beskrywing kyk. Maar dit behoort duidelik te wees dat dit op 'n werkende boerdery is met varke. Alles van die beste vir julle. Groete Bea

B&B Bydieboschies
Nana C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nana C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie netjies en skoon.

Bea was baie gasvry en vriendelik. Sy het seker gemaak ons het alles wat ons nodig gehad het. Dankie vir die beskuit! Die huis was nogal baie warm, maar daar is 'n waaier. Neem dalk 'n ekstra klein waaier saam as jy wil. Die stoep was heerlik koel. Die grondpad na die huisie toe was nogal 'n uitdaging, maar as mens baie stadig ry sal dit nie 'n problem wees nie. Mens moet bedag daarop wees dat die werkende plaas is. Muskiet- en vlieg-afweermiddels was ook beskikbaar, maar neem maar ekstra saam. Ons het agtergekom dat wierookstokkies baie goed gewerk het!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter K - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter K
Saam met vriende

Perfek vir die doel waarmee ons gegaan het.

Het daar oornag voor ons ons reis voortgesit het die volgende dag. Vriendelike ontvangs, netjies en definitief waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Max V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Max V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en gasvry. Stil en rustig, 'n plek om weer asem te skep.

Ons was aangenaam verras met die eenheid. Baie lekker gerus en ons kon verfris weer verder gaan. Bea is baie gasvry en het ons dadelik tuis laat voel. Baie dankie vir 'n aangename kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris L - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Access road problematic: 11km of poorly maintained gravel road.

Guest house clean and very well equipped. Cold and warm water supply should be improved.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

B&B Bydieboschies se terugvoer

Ek is jammer om te hoor. Aan party goeters kan ons net niks doen nie.

B&B Bydieboschies
Louiese M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louiese M
Gesin met klein kinders

Beautiful place owners are great would definitely recommend it.

A great place to switch off. A home away from home with hosts that go beyond and above. Have recommended it to all my friends and family. I will definitely go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mary Ann S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary Ann S
Gesin met klein kinders

Baie rustige plaas omgewing!

Die eenheid was pragtig skoon en netjies! Die foto's weerspieël hoe die eenheid binne lyk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

B&B Bydieboschies se terugvoer

Dankie. Ek is bly julle het dit geniet!

B&B Bydieboschies
Anonieme gas - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lee-ann H - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-ann H
Saam met eggenoot / lewensmaat

A lovely place!

On our arrival we were well received with a warm, friendly and very accommodating hostess. The unit was beautiful, neat and had all we required for our stay. Thanks for the lovely breakfast basket - it was such a treat! A great place to break away from the city noise. We will definitely be visiting again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Samantha O - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing experience.

I booked for my mother and her friend and they cannot stop raving about it! Will surely give it a try for myself next time. They were friendly, helpful and respectful of their privacy and it is such a relaxed environment. Such value for money. If you are booking in that area, be sure to give them a try.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

B&B Bydieboschies se terugvoer

Thank you, I am happy you enjoyed your stay and hope to see you a next time.

B&B Bydieboschies
Anonieme gas - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chanelle M - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanelle M
Saam met vriende

Baie awesome plek.

Baie vriendelike eienaars en oulike, netjiese plek met alles wat mense nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Julian S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Julian S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en rustige ervaring op die plaas.

Die plekkie is 'n heerlike plaashuisie in 'n stil buurt, baie privaat en aangenaam. Dit was baie rustig en Bea was 'n uitstekende gasvrou. Daar is goeie WiFi en die gratis ontbytmandjie was heerlik! Ons sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peet G - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet G
Gesin met klein kinders

Rustig.

Rustig, baie lekker kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 620
R1 620 R1 080
per nag, vir 5 mense
Vanaf R1 620
R1 620 R1 080
per nag, vir 5 mense
Vanaf R1 620
R1 620 R1 080
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mooiplaatsweg, Mooiplaats Erf 261, Rayton, 1001, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUg016CPJTwvdFs2FPoFGPTuadUeEyDhI2FyNyZVvnCa1o7p45p?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 620 nouVanaf R1 080 per nag, vir 5 mense 15 5 1 5 Mooiplaas Road Mooiplaats Plot 261 1001 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -25.807011881737 28.464582317791
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem