Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

BC Stone Cottage

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 57

Resensies 743

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 7 resensies vir BC Stone Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
3.4/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.7/5
Henry P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Henry P
Saam met vriende

Oor die algemeen baie lekker.

Baie lekker gebly, maar WiFi het nie gewerk nie. Die toiletpapier is ook van lae gehalte en veroorsaak blaasontsteking by vrouens. Die deposito was kontant betaal en daar was gesê dit sal Sondag wanneer ons uitboek kontant terugbetaal word, maar daar was geen fondse vir terugbetaling nie. So ons wag nou vir terugbetaling.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marijke V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marijke V
Gesin met tieners

Heerlik gerus.

Pragtige huis. Smaakvol ingerig. Ten volle toegeruste kombuis. Heerlike kuierplekke binne en buite. Sal beslis weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

BC Stone Cottage se terugvoer

Hi Marijke, baie dankie vir jul terugvoering. So bly om te hoor julle het BC Stone Cottage geniet. Een van ons beste eenhede, goed toegerus met alles wat jy mag nodig kry. Ons hoop om julle sommer gou weer terug te kan verwelkom in die toekoms.

BC Stone Cottage
Jl R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jl R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice house.

Very nice house. Would definitely go back. The location is a bit on the wrong side of town, but don't let that deter you. Was great place to stay and safe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

BC Stone Cottage se terugvoer

Hi Jl, thank you so much for your feedback. It was lovely welcoming you and we are happy to hear you enjoyed it in the end. BC Stone Cottage is indeed a lovely place, people just love this cottage with all its beauty in and around the unit. We look forward to welcome you back again.

BC Stone Cottage
Mariane S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariane S
Gesin met klein kinders

'n Huis van my huis af.

Hoofslaapkamer se bed moet vervang word. Harde musiek tot 3uur in die vroeë oggend in area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

BC Stone Cottage se terugvoer

Hi Mariane
Dankie vir jou terugvoering, ons stel dadelik die eienaar in kennis oor daardie bed. Wat die musiek betref, was ons nie bewus hiervan totdat dit gerapporteer was nie, ons vra om verskoning vir die bure se geraas en het geen beheer hieroor, ons tree dus op sodra dit onder ons aandag gebring word. Ek hoop egter nie dit verhoed jul om weer eendag Paternoster te besoek nie.

BC Stone Cottage
Kobus P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus P
Saam met vriende

Akkommodasie netjies, mooi en nuut, lekker spasie en goed toegerus.

Alles is wonderlik sal weer daar gaan bly, enigste negatief is dat die huis se ligging nie die beste is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

BC Stone Cottage se terugvoer

Kobus, inderdaad waarde vir jou geld, BC Stone Cottage is pragtig ingerig en lekker spasie vir 'n gesin van 6. Stem saam dat die ligging bietjie challenging kan wees maar ek dink die mooi heid van die eenheid maak op daarvoor. Sien uit na julle volgende besoek.

BC Stone Cottage
Jeanerien B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanerien B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Die plek is so mooi en ons sal definiteif weer daar wil bly. Die mense wat om jou bly is so vriendelik en dit is ook stapafstand van die strand en restaurante af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

BC Stone Cottage se terugvoer

Hi Jeanerien, dankie vir die resensie. Dis goed om te hoor dat jul hierdie lieflike eenheid geniet het, hoop om jul weer eendag terug te kan verwelkom.

BC Stone Cottage
Erika P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Erika P

Lekker rustige seekuier saam met ons kinders.

Die huis is super netjies en modern en baie goed toegerus. Genoeg spasie vir almal en stapafstand na die see en restaurante. Ons het baie lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

BC Stone Cottage se terugvoer

Hi Erika
Baie dankie vir die terugvoering, BC Stone Cottage is inderdaad oulik en goed toegerus en binne loopafstand van alles binne die dorp. Dit is eintlik 'n ou Vissershuisie wat opgeknap was, baie stylvol en mooi gedoen en lekker spasie vir 'n groot familie. Ons is bly dat jul dit geniet het en hoop om jul weer eendag terug te kan verwelkom.

BC Stone Cottage
Vanaf R2 500
R2 500 R1 667
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 500
R2 500 R1 667
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 500
R2 500 R1 667
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kompasstraat 57, Kliprug, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd81ad2bac0301ac4b93757bc560977c574f6fa36a6d6444267e8dbd96ef99eafa9f7e0bf1267bf1a38ccbd3fe93d140441f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 500 nouVanaf R1 667 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 57 Kompas Street Kliprug 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.810021560502 17.888298279762
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem