LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bückerest Guest House | LekkeSlaap
+25

Bückerest Guest House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9de Straat 146, Voelklip, Hermanus, 7602, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Bückerest Guest House bied luukse selfsorgverblyf in Hermanus, halfpad tussen Kaapstad en Kaap Agulhas. Bückerest bied 'n onvergeetlike wegbreek, of julle nou 'n paartjie of 'n hele gesin is. Die strand is net 5 minute se stap daarvandaan.

Die hoofhuis het slaapplek vir 8 gaste en die aparte selfsorg-chalet het slaapplek vir 2. Die huis en chalet het albei hul eie kombuisgeriewe en leefarea. Dit is die ideale verblyf vir gesinne met kinders aangesien daar 'n groot tuin en 'n speletjieskamer is.

Bückerest bied absolute privaatheid met die berge as agtergrond en die oseaan as voorgrond.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • 9de Straat 146, Voelklip, Hermanus, 7602, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9de Straat 146, Voelklip, Hermanus, 7602, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFhY2Q2OGNmLWQ4MWUtNGI5Ni1hN2MxLTRmY2ZhNzg4YmU0NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) 146 9th Street Voelklip 7602 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.408958 19.283537
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!