Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Be My Guest Too

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Lezel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 97

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir Be My Guest Too
Netheid
4.7/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Ignasius M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ignasius M
Enkelreisiger

Mooiste en netjiese woonplek vir die naweek gehad.

Ongelooflik netjies en definitief die moeite en geld werd. Eienaars was nie te volop en knaend nie. Ek het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacqueline P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacqueline P
Enkelreisiger

Ruim kamer. Gasvrou was baie onpersoonlik en onvriendelik.

Dit het gelyk asof sy net wakker geword het. Ek het haar verduidelik dat ek verskriklik lig slaap en gesê dat die aircon die hele huis dien of ons dit later kan afsit. Sy het net botweg gesê die aircon is sag en ek sal dit nie hoor nie. Dit was glad nie waar nie, en ek kon glad nie slaap nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Be My Guest Too se terugvoer

Good day, ma'am

Thank you for your feedback,

We will look into the matter regarding the staff's service to welcome you. We have also serviced the aircon in the meantime and haven't received any other complaints regarding the aircon.

We apologise for the inconvenience.

Kind regards
Marlene

Be My Guest Too
Melanie S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en kamer presies soos op fotos!

Het baie lekker gebly, sal net aanbeveel dat hul lugverkoeler in kamers oorweeg omdat Upington se klimaat dit vereis!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Be My Guest Too se terugvoer

Hi Melanie

Baie dankie vir die mooi resensie.
Ons verstaan Upington se klimaat is baie warm.
Ons sal dit sterk oorweeg om ons sentrale waterverkoeler te vervang met lugversorgers.

Mooi daggie
Be My Guest Too span

Be My Guest Too
Vanaf
R970
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R970
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R970
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Campstraat 3, Die Rand, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91773ad0718b90e5ff3b179deb093c72ca6c27d811f986782eadf104035f2042dc5a24be3e4eb53d530127c8a14c0ceb16b6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R970 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 3 Camp Street Die Rand 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.447105433407 21.256268813492
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem