Sasolburg Akkommodasie by Be My Guest Hotel and Conference | LekkeSlaap
+47

Be My Guest Hotel and Conference

  • Kapasiteit: 177 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Minnaarstraat en die R57, Vaalpark, Sasolburg, 1947, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Be My Guest Hotel and Conference is slegs 8 km van Sasolburg en Vanderbijlpark af geleë, in die hartjie van die Vaalrivier. Hierdie pragtige hotel is die ideale bestemming vir 'n oornagbesoeker of vir sakelui.

Be My Guest Hotel and Conference het 59 kamers in totaal, wat 'n gesinskamer, 'n wittebrood-suite en 57 en suite-slaapkamers insluit. Al die kamers beskik oor die volgende geriewe: en suite-badkamer, yskas, ketel, lugversorging en 'n LCD-TV met 8 plaaslike kanale, insluitend M-Net, MM1, SS1 en SS3. Daar is ook WiFi-toegang en die eerste 100 MB is gratis.

Ontbyt is ingesluit in die tarief en die hotel bied ook heelwat ander geriewe wat gaste kan geniet. Daar is 'n wonderlike speelarea vir die kinders asook 'n vermaakarea. Ontspan langs die swembad of lees gerus 'n boek in ons teetuin. Ons bied spyseniering en ons het 'n funksie- en konferensie lokaal. Veilige parkeerplek en 24 uur-sekuriteit word voorsien.

Die Be My Guest Hotel is in Vaalpark geleë en sal aan al jou behoeftes voorsien. Ons het vriendelike en effektiewe diens en bied ook maklike toegang tot nasionale paaie, die SSK en universiteite.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 16 resensies vir Be My Guest Hotel and Conference
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Hoek van Minnaarstraat en die R57, Vaalpark, Sasolburg, 1947, Vrystaat
  • Gaste dink Be My Guest Hotel and Conference het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 177 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Minnaarstraat en die R57, Vaalpark, Sasolburg, 1947, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE0ZTM3N2U5LWFiODYtNDkzOC04ZTQ1LWVhYTU0MmMxMmM0Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 16 5 1 5 Cnr. Minaar Str and R57 Vaalpark 1947 Vrystaat 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -26.760055333109 27.826883084329
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za