Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Club 602

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Izak Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 24 resensies vir Beach Club 602
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Vernon J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vernon J
Gesin met tieners

Mooi uitsig, perfekte ligging, kort WiFi.

Baie lekker gebly in mooi toegeruste woonstel (oorweeg asb. maadjies of tafeldoek). Mooi see-uitsig. Baie behulpsame skoonmaakdiens, dankie Ella! Die feit dat die woonstel in vandag se tyd nie WiFi het nie, is 'n probleem vir die meeste reisigers, veral omdat die selfoonsein ook nog swak is (1 strepie in die sitkamer). Vra asb. jul gaste R20-30/dag meer en sit WiFi in. Dit het my meer as dit in data gekos. 'n Slim TV beteken niks as jy nie WiFi het nie, veral in stormagtige weer. Dit is vir my 'n groot bekommernis. Ek sien baie vorige gaste kla ook daaroor. Die glasdeur op die stoep is goed, maar dit benodig ernstige onderhoud. Met die groot storm het hy amper afgewaai omdat hy nie seël nie. Slaapkamers is effens lawaaierig omdat die gebou se uitleg binnekant toe in die gang kyk. Oorweeg ook 'n ekstra tag en veiligheidsheksleutel, mens moet heeltyd op en af om vir ander oop te maak. Verder is dit 'n baie lekker plekkie met WiFi en 'n tag, sal dit 10/10 wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizzy G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizzy G
Saam met vriende

Was baie nice en mooi.

View was beautiful. Sal definitief aanbeveel️.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mc B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mc B
Gesin met klein kinders

Die verblyf was stunning. Als was perfek!

Baie lekker gebly soos altyd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Conrad B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad B
Gesin met klein kinders

Tops, baie lekker eenheid.

Dit was so lekker ek het reeds weer vir Des 2024 bespreek. Gerieflik en gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariana S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana S
Saam met vriende

Ideaal geleë, goed toegerus.

Baie lekker gebly en sal weer daar wil bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariette J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariette J
Gesin met klein kinders

Lekker gebly, en 'n baie mooi uitsig.

Goeie ligging en naby aan die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette C

Beautiful flat with stunning sea view. Comfortable couch and beds. Well equipped kitchen.

Loved this beautiful flat. The sea view is stunning. All the beds are super comfortable and the bathrooms are modern and clean. The kitchen is equipped with everything you need.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda V
Gesin met tieners

Ons het heerlik gekuier, die balkon wat kan toemaak vir slegte weer was 'n absolute bonus.

Beach Club 602 is baie skoon, netjies en gerieflik, sulke gemaklike beddens en linne van goeie gehalte. Beslis waarde vir geld. Ilse het spoedig die DStv uitgesorteer wat 'n probleem was, 'n WiFi rooter sal egter 'n bonus wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Club 602 se terugvoer

Hi Amanda,
Ons is bly julle was gemaklik en het die kuier geniet, wees verseker dat Beach Club 602 so gou moontlik Wi-Fi beskikbaar sal hê.
Groete,
Beach Club 602

Beach Club 602
Noleen H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noleen H
Gesin met tieners

Mooi uitsig, gerieflik en goed toegerus.

Baie lekker gebly. Beddens fantasties. Skoon en netjies. Kan dalk net nog 'n ekstra disc gee vir toegang tot gebou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henk T - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Henk T
Gesin met klein kinders

Nie gelukkig nie.

Die eienaar van die woonstel is verskriklik behulpsaam en vriendelik en die woonstel is pragtig. Ongelukkig vrot die badkamers. Die een ruik na urine permanent en die ander ene na drein. Die mense wat die woonstel skoonmaak vind dit duidelik moeilik net om die gordyne vas te hak, want helfte van die gordyn val van die reling af. Die 2 kamers het klein ongemaklike waaiers wat regtig nie die kamers afkoel nie. Die sitkamer is sonder aircon en waaier en jy kan nie altyd die stoep se vensters ooplos vir wind met die sterk winde wat daar waai nie. Check-in tyd is nie onderhandelbaar nie, nie eers as jy 'n klein kindjie het wat wil gaan slaap nie. Geen wifi nie. Die mense langsaan ons het so geraas deur die eerste aand dat ons glad nie kon slaap nie. Die woonstel bied regtig nie veel nie. Ons kon egter nie gewag het om uit te boek nie en het al 6 uur die oggend vertrek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Club 602 se terugvoer

Ons is baie jammer om te verneem van jou negatiewe kommentaar gedurende jou verblyf by ons 3 Maart tot 5 Maart 2023.Ons website noem duidelik inboek en uitboek tye, ons probeer baie keer help vir gaste wat vroeer wil inboek,maar dit is nie altyd moontlik nie. Ons het 'n loodgieter ingekry wat die geyser verander het om te verhoed dat drein reuke in gebou kom. Ons sal hulle weer uitstuur om vas te stel of daar nog steeds reuke inkom en dit herstel. Wat gordyne betref lig die skoonmaak firma ons in dat stoppers by end van reeling uit is agv iemand wat dit vermoedelik te hard oopgetrek het, ons sal nuwe stoppers insit.

Ons woonstel is soos amper alle woonstelle nie toegerus met aircons nie, en adverteer ook nie so nie. Ons het vir die gerieflikheid van gaste ons kamers toegerus met waaiers. Ons het ook n sekuriteits hek by voordeur geïnstalleer om sodoende gaste toe te laat om voor deur oop te los (dit noem ons op ons website) vir n lekker koel bries.

Ons is jammer om te hoor van geraas van gaste maar is ongelukkig buite ons beheer, ek moet sê die kere wat ons daar is het ons nie so iets ervaar nie.

Beach Club 602
Juanita J - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing and peaceful.

Definitely a must in the future. Loved this beautiful home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter J
Gesin met tieners

Goeie ligging naby alle geriewe.

Verblyf was aangenaam. Mooi uitsig. 602 is voorwaar 'n pragige plek op Diaz strand met baie aktiwiteite. Kan sommer vir ure op die stoep sit en oor die see uitstaar, kilometers op die strand stap of deelneem aan al die aktiwiteite op die strand. Kinders geniet die branderplank ry wat baie veilig is vir jong talent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sinead S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sinead S
Gesin met klein kinders

Excellent hosts, everything you need for a getaway.

Beautiful location. The flat was modern and clean. Close to entertainment for the kids.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jana P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jana P
Gesin met klein kinders

Ander eenhede in dieselfde gebou kos minder en bied meer.

Die eenheid is naby die strand en het mooi uitsigte. Daar word 'n Smart TV geadverteer maar geen WiFi is beskikbaar nie. Die eienaar meen WiFi is te duur en dat gaste normaalweg daar boek om "af te skakel". Ek het opgelet dat al die ander eenhede goedkoper per dag is en daarmee ook WiFi aanbied. Nog 'n stel sleutels sou handig gewees het. Dit maak dit baie moeilik met net een stel. Ons moes heeltyd op en af hardloop om vir mekaar oop te sluit. Daar was slegs halwe toiletpapierrolle in elke badkamer by aankoms. Geen ekstra. Bietjie moeilik vir 4 mense vir 7 dae. Geen skoonmaakmiddels, slegs die 50 ml botteltjie skottelgoedmiddel en slegs twee skottelgoedwasmasjienblokkies. Daar is geen stofsuier vir die los matte in die eenheid nie. Moes die matte met 'n besem vee. Die gebou is ongelooflik raserig i.e. stemme en hoeters wat weergalm. Gaste wat van een vlak na volgende wil beweeg met hulle voertuig moet hoet om gaste op ander vlakke te waarsku. Dit is 'n gehoet 24/7.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Club 602 se terugvoer

Op ons website adverteer ons nie wifi nie. Dit bly die gas se keuse om te besluit watter woonstel en teen watter prys hy/sy wil bespreek. n Tweede stel sleutels kan oorweeg word indien meer gaste so versoek, maar so iets was nog nooit versoek nie, en amper oral waar mens vakansie gaan hou is dit die norm dat net 1 stel sleutels uitgegee word. Ons sal in toekoms n ekstra toilet rol in elke badkamer kas sit,dankie vir die voorstel.Gaste kan ons kontak vir skoonmaak dienste as hulle langer as 2dae bly dan reel ons vir hulle natuurlik ten ekstra kostes.Die matte word met elke skoonmaak gestofsuig en interim stofsuig is oorbodig. Genoeg skoonmaakmiddels word voorsien vir naweek gaste op tot en met 3aande, soos by alle woonstelle moet gaste wat langer bly voorsorg tref vir ekstre benodighede. Die gebou is so ontwerp dat vir veligheids redes daar op tweede vloer se parkering een keer toeter gebruik moet word om ander motoriste te waarsku. Ons is op die 6de vloer en jy kan dit skaars hoor. Dit is ook net besoekers wat toet nie gaste wat inkom of uitgaan nie, baie min wat dit gebeur, daar is defnitief nie n getoet 24/7 nie

Beach Club 602
Antoinette O - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinette O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die omgewing is pragtig.

Mosselbaai is maar 'n gunsteling wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cezaro Rehaan Domingos A - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cezaro Rehaan Domingos A
Gesin met klein kinders

Amazing view of the ocean, amazing apartment , great customer service , perfect location for your vacation.

Perfect holiday spot, stunning views of the Indian Ocean. Definitely a must see destination. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Club 602 se terugvoer

Thank you and we glad you and your family had enjoy your stay.

Beach Club 602
Steyn K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steyn K
Gesin met klein kinders

Lekker vakansie by die see met lieflike uitsig met perfekte ligging.

Luukse goed toegeruste woonstel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan T - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan T
Gesin met klein kinders

Lovely.

It was lovely, just needed an extra set of keys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Astrid L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Astrid L
Gesin met klein kinders

Lekker gebly by Beach Club 602.

Gerieflik en lekker see-uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Courtney E - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Courtney E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie wonderlike ervaring.

Skoonmaakmiddels kort in die woonstel wat ons moes apart koop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Club 602 se terugvoer

Hi Courtney

Further to your comments re additional cleaning. We wish to inform as follows:
We employ a cleaning company to clean and sanitise the Flat after every booking.
We supply additional toilet paper as well as dishwasher tablets.
Should you require any additional cleaning material for the 2 days it would be for your own account.

Sorry for the inconvenience and thank you for making use of our facility.

Regards
Beach Club 602

Beach Club 602
Petruscornelius P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petruscornelius P
Gesin met tieners

Lekker ontspan met pragtige uitsig in netjiese eenheid.

Ruim eenheid met pragtige uitsig en goeie fasiliteite. Skoon en netjies. Ons sal beslis terugkom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine T - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fabulous.

Stunning view. Will be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melissa K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa K
Gesin met klein kinders

Lekker strandvakansie.

Ons het baie lekker gebly en die woonstel is perfek geleë vir families met kinders wat graag op die strand tyd wil spandeer. Enigste kritiek is dat die advertensie sê die hoofslaapkamer se bed is koninggrootte, maar dit is eintlik (queen) grootte. Daar is ook nie WiFi nie, so TV-kyk is nie eintlik 'n opsie nie, behalwe as jy jou DStv-kaart saamneem of ekstra betaal om dit aan te sit. Verder was alles anders baie lekker, skoon en die woonstel is lekker ruim.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shawn R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shawn R
Gesin met tieners

Kuier in Mosselbaai was fantasties. Diens by Beach Club 602 teleurstellend.

Ons kuier in Mosselbaai was fantasties. Hierdie is een van die skoonste dorpe wat ek nog besoek het. Die strande en besienswaardighede is asemrowend. Die woonstel is modern en uitsig vanaf die balkon indrukwekkend. Ongelukkig het ons geen toegang tot die swembad gehad nie. En pogings om 'n toegang-tag by die kontakpersone te kry het op dowe ore geval. Die woonstel het ook 'n reuk van die dreine in die lug gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beach Club 602 se terugvoer

Hi Shawn, ons is baie jammer vir jou ongerief en ook die onaangename ervaring wat jy by ons plekkie ervaar het, hoop dat jou volgende besoek aan ons seepglad sal beloop.

Groete

Beach Club 602
Vanaf
R1 495
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 495
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 495
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-boulevard 26, Die Voorbaai, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4071ccdafe21737e12e74e553af9d24ddb98d42815e702600fcf52999f8197716b3e77e1e29ce2a5759459451471294b852f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 495 per nag (plek vir 6) 24 5 1 5 26 Beach Boulevard Die Voor Bay 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.158438543886 22.109262045119
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem