+15
Selfsorg in Witsand

The Beach Flat

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
James R
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Home away from home! Our stay at the beach flat in Witsand was nothing short of perfect. From the moment we arrived, we felt completely at home. The flat had everything we needed for a relaxing and memorable weekend — truly a little slice of paradise. The host was incredibly friendly and welcoming, always going above and beyond to assist us. No request ever felt like too much trouble, and their warmth really made our stay even more special. The apartment itself was spotless, comfortable, and beautifully homely — the kind of place where you can instantly unwind and enjoy the peaceful surroundings. It’s the perfect escape if you’re looking to relax and recharge. We couldn’t have asked for a better experience and would highly recommend this place without hesitation. Thank you so much for having us — we’ll definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaun M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Enjoyable. Was enjoyable, fishing not so much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques L
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Puik ligging en beter waarde vir geld gaan jy nie kry nie! Ons beste see vakansie nog ooit! Ligging ligging ligging ligging! Die agent was puik! Beter waarde vir geld gaan jy nie kry nie! Om 'n koffie elke oggend op die strand te drink, was priceless!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simone R
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

A cherished memory and a place we would love to visit again. We were met by Anthea; she was wonderful, efficient and friendly. The flat is really special and the facilities are great! We had a great time there. The sea was so close, just over the dunes, and we loved watching the whales. The local restaurant was a short walk away and was also really friendly, helpful and had tasty food.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Beach Flat is lekker vakansiehuis. Baie lekker gebly. Huis is ruim en netjies. Tyd was net kort. Kan dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerald G
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Sal definitief weer hier kom bly. Baie lekker gebly. Veilig en op die strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nickie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Baie lekker rustig met die dreuning van die see in die agtergrond. Baie lekker gebly, ons sal terugkeer na The Beach Flat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louwtjie G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Baie aangenaam. Baie lekker en baie naby die strand. Veilig en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elaine B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2025

Heerlike wegbreekplek! Ons het heerlik gebly, en was baie verbaas oor hoe goedkoop dié oulike plek is. Die woonstel is baie goed toegerus. Dit voel amper soos jou eie huis by die see.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Graham C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Nov 2025

Onvergeetlik. Dit was 'n baie mooi plek. Baie netjies en veilig. Ons het dit baie geniet.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Anthea Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 158

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek

1 Tolbos Crescent, Witsand, 6666, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACV8myh6YtX4658nh7PV3eyATs3tXHntzDU5LRBr21RetJoUXA3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 40 5 1 5 1 Tolbos Crescent Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.395377813704 20.856619802425
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang