Silvermist @ Langezandt
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 13 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 2943 Zandt-singel, Langezandt Fishermen's Village, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R5 000 per nag (plek vir 13)
Beskrywing
Silvermist @ Langezandt is 'n ruim selfsorgvakansiehuis in die veilige Langezandt Fishermen's Village in die hartjie van Struisbaai. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n kuswegbreek saam met vriende en familie aangesien dit stapafstand vanaf Struisbaai se strande is.
Die dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 13 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 4 en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n volledige en suite-badkamer, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n volledige en suite-badkamer, die vierde slaapkamer het 3 enkelbeddens, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en die vyfde slaapkamer het 'n stapelbed.
Die helder en lugtige oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, Nespresso-masjien, eetgerei en breekware toegerus is en het 'n aparte opwaskamer. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek en 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n kaggel. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Hierdie leefarea lei na 'n groot onderdakstoep met gemaklike sitplek, 'n buite-etenstafel en 'n ingeboude braai. Daar is ook 'n tafeltennistafel in die motorhuis. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Silvermist @ Langezandt sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Samantha Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Maande gelys 4
Ligging
- Erf 2943 Zandt-singel, Langezandt Fishermen's Village, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink Silvermist @ Langezandt het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Struisbaai Agulhas Overberg Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 13 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 2943 Zandt-singel, Langezandt Fishermen's Village, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom