Beach Road Accommodation
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Ronel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 65
Jaar gelys 6
Opsomming van Resensie
Rolf M - Apr 2024
Algehele gradering
Puik.
Anci D - Apr 2024
Algehele gradering
Alles wat ons nodig gehad het. En nog mooi ook.
Beach Road Accommodation se terugvoer
Dankie Anci, dit was heerlik om oulike gaste soos julle te ontvang! Altyd welkom!
John C - Mrt 2024
Algehele gradering
Elegant and comfortable.
Beach Road Accommodation se terugvoer
Thanks a lot, John. I'm glad you enjoyed it! It was an absolute pleasure to host lovely guests like you. You are always welcome!
Corrie S - Mrt 2024
Algehele gradering
Cosy, direk op strand met pragtige view.
Beach Road Accommodation se terugvoer
Baie dankie Corrie, net 'n plesier om aangename lekker gaste soos jul te kon ontvang! Hoop om jul weer te sien!
Christel D - Feb 2024
Algehele gradering
Awesum.
Beach Road Accommodation se terugvoer
Was baie lekker om heerlike gaste soos jul te ontvang!
Ronel D - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig, private, gemaklik.
Beach Road Accommodation se terugvoer
Ronel, ek is jammer dat jy 'n stoof gemis het en ek is bly jy noem dit (vir voornemende gaste), maar dit is 'n kamer en nie 'n selfsorgeenheid of woonstel. LekkeSlaap kan gerus gaste op een of ander manier laat verstaan dat voornemende gaste die beskrywing van die plekkie moet lees. In die beskrywing is dit duidelik dat daar geen stoof is. Ongelukkig is daar gaste wat 'n klein stofie misbruik het en daarom is dit gestop. Dit is slegs 'n kamer met die gerief van 'n bietjie meer as net 'n koffiestasie. Ronel, dit was egter heerlik om wonderlike gaste soos julle te hê en julle is altyd welkom!
Vriendelike groete!
Susan O - Des 2023
Algehele gradering
Fantasmagories sal gou weer wil gaan.
Beach Road Accommodation se terugvoer
Dankie Susan, dit was ongelooflik lekker om so sulke lieflike mense te ontvang! Jy is altyd welkom!
Alta J - Nov 2023
Algehele gradering
Goeie ontspanning vir 'n paar nagte.
Beach Road Accommodation se terugvoer
Was heerlik om jul te ontvang!
Dorette L - Sep 2023
Algehele gradering
Rustig, pragtig en waarde vir geld.
Beach Road Accommodation se terugvoer
Baie dankie Dorette, bly jul het geniet! Dit was vir my ook heerlik om lieflike gaste soos jul te he! Altyd welkom!!
Nadine T - Jun 2023
Algehele gradering
Heerlike plekkie met pragtige uitsig.
Beach Road Accommodation se terugvoer
Bly jul het geniet. Was heerlik om vrolike aangename gaste soos jul te he. Voornemende gaste moet maar net altyd onthou dis net n kamer v slaap (nie n woonstelletjie) wat hul huur en die yskas, ketel en mikrogolf net n ekstratjie! Daar is nie n kombuis. Julle is altyd baie welkom!
Lynette P - Apr 2023
Algehele gradering
Fantastic location and view. Friendly, helpful host.
Hanco S - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie skoon en netjies. Vriendelike diens. Amazing view en cosy.
Beach Road Accommodation se terugvoer
Baie dankie julle, was heerlik om aangename gaste soos jul te ontvang!
Lloyd J - Feb 2023
Algehele gradering
Welkom. Ons het gevoel asof dit ons plekkie was.
Jeanetha B - Feb 2023
Algehele gradering
Klein, maar by die see.
Lees meerBeach Road Accommodation se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer Jeanetha, ek is jammer oor die ongerief van die kraan, maar ons het mos darem reggekom toe ek 21:00 vir jou kom wys het dat jy die kraan stywer moet toedraai. Jy het die verkeerde een stywer gedraai.
Daar word ook duidelik adverteer dat daar nie 'n stoof in die eenheid is nie. Ek kan wel nog 'n lampie kry, dalk is die huidige een nie genoeg nie.
Vriendelike groete
Annalene K - Nov 2022
Algehele gradering
Die sussende geluid van die see, die hemelruim as skildery.
Beach Road Accommodation se terugvoer
Baie dankie Annalene, dit was super aangenaam om sulke lekker, konsidirerende, netjiese, vriendelike, gemaklike gaste te ontvang. Hoop om julle spoedig weer te sien.
Evelyn W - Nov 2022
Algehele gradering
Beautiful view.
Beach Road Accommodation se terugvoer
Thanks Evelyn. It was lovely to having you and you are always welcome.
Celeste C - Okt 2022
Algehele gradering
Fantastic!
Beach Road Accommodation se terugvoer
Thanks Celeste, was lovely to host a nice couple like you. Always welcome.
Marco V - Okt 2022
Algehele gradering
Beach Road Accomodation se uitsig is absoluut asemrowend.
Beach Road Accommodation se terugvoer
Baie dankie Marco. Dit was heerlik om super oulike gaste soos julle te he. Altyd welkom.
Kim V - Aug 2022
Algehele gradering
What a beautiful stay with a very friendly owner.
Beach Road Accommodation se terugvoer
Baie dankie Kim. Dit was so lekker en 'n groot plesier om sulke vriendelike, gemaklike netjies gaste soos jul te kon ontvang. Jul is altyd welkom.
Frans Jacobus L - Aug 2022
Algehele gradering
Baie netjies en rustig.
Beach Road Accommodation se terugvoer
Baie dankie Frans, waardeer die mooi boodskap. Dit was ook baie aangenaam om sulke lieflike gaste soos julle te ontvang. Altyd welkom.
Desire G - Aug 2022
Algehele gradering
Pragtig, werklik 'n "dreamy beach room"!
Beach Road Accommodation se terugvoer
Baie dankie Desire, was n plesier om baie oulike 5 ster gaste soos jul te ontvang! Altyd welkom.
Liesl M - Jul 2022
Algehele gradering
Lieflike plek.
Beach Road Accommodation se terugvoer
Dankie Liesl, was heerlik om sulke netjiese en konsidirerende gaste soos julle te he. Altyd welkom!
Nastassja A - Jun 2022
Algehele gradering
Ons het die wegbreek baie geniet ter danke aan die wonderlike akkommodasie en ligging by die see.
Sandrine B - Jun 2022
Algehele gradering
Clean, comfy accommodation. Walk across the road to the beach.
Beach Road Accommodation se terugvoer
Baie dankie Sandrine, dit was heerlik om 'n oulike gas soos jy te ontvang. Jy is altyd welkom.
Elna K - Mei 2022
Algehele gradering
Heerlik.
Carina V - Mei 2022
Algehele gradering
Onverbeterlike uitsig, pragtige kamer.
Beach Road Accommodation se terugvoer
Baie dankie Carina, dit was heerlik om 2 lieflike gaste soos jul te ontvang. Jul is altyd welkom.
Madele V - Mei 2022
Algehele gradering
Perfekte wegbreek en ruskans!
Susan P - Apr 2022
Algehele gradering
Wonderful.
Beach Road Accommodation se terugvoer
Thank you a lot Susan. It was lovely to have super guests like you. You are always welcome.
Graeme A - Apr 2022
Algehele gradering
Wonderlik.
Beach Road Accommodation se terugvoer
Dankie Graeme, jul was wonderlike gaste. Julle is altyd welkom.
Koos R - Apr 2022
Algehele gradering
Fantasties!
Beach Road Accommodation se terugvoer
Dit was heerlik om lieflike, lekker gaste soos jul te ontvang. Julle is altyd welkom.
Dalene O - Apr 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Beach Road Accommodation se terugvoer
Baie dankie Dalene vd mooi woorde! Die gas en haar eggenoot was egter super aangenaam, maklik, netjies en sommer net heerlike gaste wat die beste vd tyd hier gemaak het! Sulke gaste is voorwaar 'n seening! Ek moet vir jul dankie se! Altyd welkom!!
Heinrich K - Apr 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Beach Road Accommodation se terugvoer
Baie dankie julle, dit was so super lekker om heerlike gaste soos jul te ontvang. Altyd welkom!
Maggie C - Feb 2022
Algehele gradering
Lekker stil en rustig, love Datsun.
Beach Road Accommodation se terugvoer
Dankie Maggie, was heerlik om jul as gaste te he. Altyd welkom!
Jana S - Des 2021
Algehele gradering
Onvergeetlik.
Beach Road Accommodation se terugvoer
Baie, baie dankie Jana vir al die mooi woorde! Waardeer baie! Dit was heerlik om jul hier te he. Voel soos ou vriende. Julle was super lekker gaste met die oulikste kinders. Julle is altyd welkom.
Markus G - Des 2021
Algehele gradering
Dit was kort maar baie lekker gewees.
Beach Road Accommodation se terugvoer
Dit was heerlik om lekker en aangename netjiese gaste soos jul te he. Julle is altyd welkom.
Laetitia H - Okt 2021
Algehele gradering
Gasvrou baie vriendelike en behulpsaam, Dit was skoon, netjies met die beste uitsig.
Beach Road Accommodation se terugvoer
Baie dankie Letitia, was wonderlik om sulke oulike, netjiese, vriendelike en bedagsame gaste soos jul te ontvang! Julle is altyd welkom!
Regina E - Okt 2021
Algehele gradering
Onverbeterlik!
Beach Road Accommodation se terugvoer
Baie dankie Regina, dit was wonderlik om aangename, lieflike gaste soos jul ook daar te ontvang. Julle is altyd welkom.
Emmerentia K - Okt 2021
Algehele gradering
Die plekkie is ongelooflik netjies met 'n mooi tuintjie en 'n oulike kat.
Beach Road Accommodation se terugvoer
Baie dankie, Emmerentia! Jy in fantastiese gas, dankie vir bedagsaamheid en netheid! Jy is altyd welkom hier!
Giovanni A - Okt 2021
Algehele gradering
Very pleasant stay - Ronel a lovely and kind lady.
Beach Road Accommodation se terugvoer
Thanks a lot. It was wonderful to host a lovely, neat, considerate couple like you. You are welcome anytime.
Maryke S - Sep 2021
Algehele gradering
Asemrowend, netjies, skoon. Die eienaar, Ronel, is uiters behulpsaam en akkommoderend.
Beach Road Accommodation se terugvoer
Maryke baie dankie, dis so lekker om te hoor! Jul was wonderlike uitstekende netjiese gaste en is defnitief altyd welkom!
Renier S - Aug 2021
Algehele gradering
Baie lekker gekuier en gebly, en sal weer so maak as tyd dit toelaat.
Ilze D - Aug 2021
Algehele gradering
Asemrowende uitsig.
Beach Road Accommodation se terugvoer
Dankie Ilze, wonderlike, maklike gaste soos jul is altyd welkom!
Cameron D - Aug 2021
Algehele gradering
Rustig, netjies, baie geniet.
Beach Road Accommodation se terugvoer
Baie dankie, was heerlik om lieflike, konsidererende, netjiese gaste te he! Enige tyd weer welkom!!
Carmen B - Jul 2021
Algehele gradering
Lieflike akkommodasie.
Beach Road Accommodation se terugvoer
Dankie Carmen, was lekker om wonderlike gaste hier te he! Jul is enige tyd weer welkom.
Karen L - Jun 2021
Algehele gradering
Rustig, mooi en perfek
Beach Road Accommodation se terugvoer
Dankie Karen, jul was 10 uit 10 gaste en net n groot plesier!! Altyd welkom!!
Denver G - Mei 2021
Algehele gradering
Awesome views.
Beach Road Accommodation se terugvoer
Baie dankie, Denver, you were awesome guests and will always be welcome!
Lydia J - Mei 2021
Algehele gradering
Die ervaring was puik.
Beach Road Accommodation se terugvoer
Julle was lieflike en wonderlike gaste om te ontvang. Jul is enige tyd weer welkom.
Natasha L - Mei 2021
Algehele gradering
Fantasiese plekkie by die see.
Beach Road Accommodation se terugvoer
Baie dankie Natasha, julle is lieflike gaste en enige tyd weer welkom!!
Rynhard K - Apr 2021
Algehele gradering
Rustig en baie lekker.
Beach Road Accommodation se terugvoer
Dankie Rynard, ek sal aandag daaraan gee. Groete.
Carmen D - Jan 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Beach Road Accommodation se terugvoer
Baie dankie. Dit was heerlik om lieflike gaste soos jul te hé. Altyd welkom.
Lona B - Nov 2020
Algehele gradering
Wonderful.
Beach Road Accommodation se terugvoer
Thank you to the excellent guests.
Glynnis Z - Nov 2020
Algehele gradering
Beautiful place. Good position to the beach. Lovely customer service.
Beach Road Accommodation se terugvoer
Glynnis, it was such a pleasure to host you and your lovely daughter! Yep, the weather was terrible, but thanks for being excellent, neat, wonderful guests! You will always be very welcome.
Richard K - Okt 2020
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en uitstekende ligging.
Bonita B - Mrt 2020
Algehele gradering
A piece of heaven.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Stukkie hemel.
Die aandag aan details laat jou baie welkom voel. Sal beslis weer terug wees.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Beach Road Accommodation se terugvoer
Dankie Bonnita, was heerlik om sulke positiewe, aangename, super netjiese gaste hier te he!!
Jul is altyd welkom!
Sannett B - Jan 2020
Algehele gradering
Absoluut fantasties in elke opsig!
Beach Road Accommodation se terugvoer
Sannett, baie dankie. Dit was vir my so lekker om sulke fantastiese gaste soos jul te he. Julle is altyd welkom.
Hein B - Jan 2020
Algehele gradering
Pragtige eenheid met ideale ligging.
Beach Road Accommodation se terugvoer
Dit was heerlik om jul hier te he. Julle is altyd welkom.
Eckart K - Jan 2020
Algehele gradering
Mooi uitsig, loopafstand van restaurante en winkelkompleks.
Beach Road Accommodation se terugvoer
Heerlike konsidererende, netjiese gaste. Julle is altyd welkom.
Anmar R - Des 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Beach Road Accommodation se terugvoer
Dankie Anmar, was wonderlik om gaste soos jul te ontvang! Altyd baie welkom!! Groete!!
Tammy-lee A - Sep 2019
Algehele gradering
Ontspannend en lekker ingerig.
Beach Road Accommodation se terugvoer
Dankie Tammy-Lee, was heerlik om jul hier te hê. Altyd welkom!
Hielke H - Sep 2019
Algehele gradering
Great location close to everything.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Great ligging naby alles.
Baie gerieflike kamers reg teen die strand.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Beach Road Accommodation se terugvoer
Dankie Hielke, was heerlik om jul hier te ontvang!
Barry S - Okt 2018
Algehele gradering
Die uitsig is waarlik beeldskoon, reg op die see.
Beach Road Accommodation se terugvoer
Dankie Barry, dit was vir my wonderlik om sulke puik gaste met die oulikste kinders te ontvang. Julle is altyd welkom! Groete, Ronel
Marietjie B - Jul 2018
Algehele gradering
Baie netjies, baie gerieflik en baie ekstras.
Beach Road Accommodation se terugvoer
Dankie Marietjie, dit was so lekker om die perfekte gaste soos jy en jou man hier te huisves. Dankie vir jul netheid en bedagsaamheid, julle is altyd welkom!
Sim S - Mei 2018
Algehele gradering
Bitter nice en cosy!
Beach Road Accommodation se terugvoer
Dit was net 'n plesier om jul te huisves. Vriendelike, stil en uiters netjiese gaste. Julle is enige tyd welkom.
Andrea V - Mei 2018
Algehele gradering
Beste wegbreeknaweek.
Beach Road Accommodation se terugvoer
Andrea baie dankie. Dit was so 'n plesier om jul daar te he. Perfekte gaste, vriendelik en dankie baie dat jul die plek in so 'n perfekte toestand gelos het asof daar niemand was. Groete en sterkte vd kwartaal.
Geraldine V - Apr 2018
Algehele gradering
Onvergeetlik.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Kusweg 146, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom