LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Beach Wood Cottages | LekkeSlaap
+176

Beach Wood Cottages

Op die Nippertjie-aanbod 15% af

Kry 15% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Knoxgore-weg 37, St Michaels on Sea, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R280 per nag(plek vir 4)

Beskrywing

Beach Wood Cottages bied verblyf in 4 kothuise wat elk slaapplek vir 4 gaste het. Die kothuise het elk ’n slaapkamer, toegeruste kombuisie, ’n eetarea en ’n badkamer met ’n stort. Die instansie is in 'n veilige deel van St Michaels on Sea. Dié kothuis is die perfekte vakansieplek. Elke eenheid het 'n privaat braai-area. Veilige, oop parkeerplek is beskikbaar.

Beach Wood Cottages is minder as 1 km vanaf die hoofswemstrand en naby verskeie winkelsentrums. Dis ook net 'n entjie vanaf Uvongo en Margate. Die kothuis is die perfekte plek vir 'n wittebrood, 'n romantiese wegbreek of 'n gesinsvakansie.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 68 resensies vir Beach Wood Cottages
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Knoxgore-weg 37, St Michaels on Sea, 4265, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Beach Wood Cottages het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R280
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R280
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Knoxgore-weg 37, St Michaels on Sea, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2156a268ebe267c9e7d5e44616824bb6eb95dc7e411292cd1b7527c7f89f5cd0e940312457890bd778e5439b45e1ab1c4a3d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R280  per nag(plek vir 4) 68 5 1 5 37 Knoxgore Road St Michaels on Sea 4265 KwaZulu-Natal 086 999 0018 13:00-19:00 09:00 -30.815711719252 30.397743956314
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!