Beachcomber
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kriedoringstraat 18, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Beachcomber is 'n lieflike selfsorg-strandhuis vir vakansiegangers wat op soek is na 'n gerieflike wegbreekplek net 120 m van Paternoster se strand af.
Beachcomber het slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers, en daar is 3 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eet en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n platskerm-TV met volledige DStv, en 'n en suite-stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die derde slaapkamer. Altwee van hierdie kamers het en suite-badkamers.
Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, ander klein toebehore en 'n ontbyttoonbank met kroegstoele. Daar is ook 'n skottelgoedwasser. Die eetkamer het 'n eetkamertafel met 8 stoele en die sitkamer het 'n kaggel en 'n TV met volledige DStv.
Beachcomber se sitkamer maak oop op 'n patio met 'n piekniektafel, buitemeubels, ingeboude braaigeriewe, en 'n swembadjie. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Daar is 'n rugsteunsonkragstelsel tydens beurtkrag beskikbaar.
Let wel dat die eienaar soms op die perseel in 'n woonstel bly.
Slaapplek
’n Bespreking by Beachcomber sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 69
Resensies 1673
Jaar gelys 10
Ligging
- Kriedoringstraat 18, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Beachcomber het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bek Bay Paternoster Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kriedoringstraat 18, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom