Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beachfront @ Stilbaai

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Roche Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Beachfront @ Stilbaai
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Neil D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil D

Short breakaway.

The accommodation is comfortable and well-equipped and well suited to a larger group. The host was very welcoming and friendly. Really enjoyed our stay in Stilbaai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beachfront @ Stilbaai se terugvoer

Thanks for your lovely review, Neil. Hope to see you guys again soon!

Beachfront @ Stilbaai
Louis V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V
Gesin met klein kinders

Pragtige huis.

Ons was 4 volwassenes en 2 kinders wat die naweek daar gebly het. Dit was heerlik vanaf ons gearriveer het, tot ons vertrek. Roche was baie gasvry met ons aankoms. Die huis het alles gehad wat ons nodig gehad het. Die strand is letterlik minder as 2 minute se stap en die kinders was baie gelukkig om buite te speel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beachfront @ Stilbaai se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resense Louis! Was lekker om julle hier te he en hoop ons sien julle sommer goou weer!

Beachfront @ Stilbaai
Burgert V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Burgert V

Oudste seun se 40ste verjaardag.

3 dae van lekker kuier in 'n uitstekende gastehuis. Volledig toegerus vir 8 gaste, gerieflik naby die oseaan geleë en eienaars baie professioneel en behulpsaam. Net jammer die naweek was so kort!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beachfront @ Stilbaai se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi resensie. Dit was 'n plesier om julle hier te he en hoop ons sien julle sommer gou weer.

Beachfront @ Stilbaai
Petro-mari G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro-mari G
Gesin met klein kinders

Gemaklik, stil, ontspanne, gesinsvriendelike, goed ingerigte huis.

Was heerlik om in so mooi omgewing na 'n besige tyd tot stilstand te kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beachfront @ Stilbaai se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi resensie. Sien uit om julle vinnig weer te sien.

Beachfront @ Stilbaai
Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 13:00
  • Adres: Gordon-straat 44, Stilbaai-Oos, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3705ea89961f26f825927b180d2b21f9b4f6953b80752c50e0fff342363c9e610f7f3260c7451e152ee2756599400f42dc86?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 44 Gordon Street Still Bay East 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-23:00 13:00 -34.370557976198 21.434931445786
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem