Beachwood Inn
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Jason Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Jaar gelys 2
Opsomming van Resensie
Elzanne M - Feb 2024
Algehele gradering
Comfortable and easy.
Felicia A - Feb 2024
Algehele gradering
Beachwood is the place to be. Elke raai enige een aan om dit te kies en te probeer.
Khathutshelo D - Jan 2024
Algehele gradering
A very warm stay.
Felicia A - Jan 2024
Algehele gradering
Uitstekend en lekker swembad pret. Met braai geriewe om lekker te braai en te geniet.
Gabriel L - Okt 2023
Algehele gradering
Baie lekker, sien ons gou weer.
Jessica M - Des 2022
Algehele gradering
Lovely and welcoming.
Christelle M - Des 2022
Algehele gradering
Baie rustig, goeie fasiliteite.
Mari H - Des 2022
Algehele gradering
Baie skoon, netjies vriendelike diens.
Helene N - Des 2022
Algehele gradering
Convenient location for what we needed.
Marius D - Des 2022
Algehele gradering
Baie mooi en skoon plek.
Mari H - Nov 2022
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Deon L - Sep 2022
Algehele gradering
Lekker gewees. Netjies en skoon.
Zelda V - Sep 2022
Algehele gradering
Baie goed.
Beachwood Inn se terugvoer
Baie dankie Zelda! Hoop om julle gou wee te sien hier by Beachwood Inn!
Tanika L - Aug 2022
Algehele gradering
Was 'n baie lekker plek gewees.
Ané M - Jul 2022
Algehele gradering
Ongelooflik diens en beslis waarde vir geld.
Tracey B - Apr 2022
Algehele gradering
Awesome exprience.
Gary T - Apr 2022
Algehele gradering
Baie gemaklik, vriendelike mense en Bbaie netjies.
Beachwood Inn se terugvoer
Baie dankie Gary en so bly julle het dit geniet by The Beachwood Inn! Ons hoop om julle sommer gou wee te sien!
Karisha K - Apr 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike diens ontvang.
Beachwood Inn se terugvoer
Baie dankie Karisha, sien julle sommer gou wee vir n wegbreek naweek !
Bronson D - Apr 2022
Algehele gradering
We really enjoyed our stay at the Beachwood Inn, it was definitely worth the money!
Taryn D - Feb 2022
Algehele gradering
Met and exceeded our expectations!
Lees meerJaco F - Jan 2022
Algehele gradering
Fan-flippen-tasties!
Lees meerBeachwood Inn se terugvoer
Hi Jaco. Dit is lekker om te weet ons het jou verblyf aangenaam gemaak. Kom kuier gou weer vir ons! Lekker naweek. Groete, Monica @ Beachwood Inn
James S - Jan 2022
Algehele gradering
Gemaklike verblyf teen 'n billike tarief. Ligging nie ideaal vir vakansie nie.
Elizabeth V - Des 2021
Algehele gradering
A 10!
Margaret C - Nov 2021
Algehele gradering
Gemaklik en netjies!
Lynn M - Nov 2021
Algehele gradering
Monika het die ekstra myl gegaan om ons almal gelukkig te hou!
Pieter V - Nov 2021
Algehele gradering
Baie gemaklike inklok en ontvangs.
Beachwood Inn se terugvoer
Hi Pieter,
Baie dankie vir jou mooi woorde ons waardeer dit. Dit was 'n plesier om jou te ontmoet en as gas te he. Ek hoop ons sien jou gou weer. Geniet die naweek, Groete, Monica
Darryl H - Sep 2021
Algehele gradering
By far the best guesthouse I have ever been at.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
By verre die beste gastehuis waar ek al was.
Silwerskoon kamers, van bo tot onder. Ongelooflike waarde en ek kan nie een enkele ding vind om oor te kla nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Henry-singel 11, Duynefontein, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18