LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Beaumont Family Wines | LekkeSlaap
+37

Beaumont Family Wines

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Main-weg, Compagnes Drift Plaas, Botrivier, 7185, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 750 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

Beaumont Family Wines bied selfsorgverblyf op ’n privaat wynlandgoed in Botrivier. Die landgoed het wynproe en buitemuurse doendinge wat gaste kan geniet.

Beaumont Family Wines het 2 kothuise wat slaapplek aan 4 tot 6 gaste bied. Elke kothuis het 1 of 2 slaapkamers en 1 badkamer, ’n oopplan-leefarea met ’n kaggel en ’n kombuis wat toegerus is met die basiese selfsorggeriewe.

Elke kothuis het ’n privaat patio met braaigeriewe en lieflike uitsigte van die perseel. Die landgoed kan ook gehuur word deur sakereisigers vir spesiale geleenthede soos ’n troue. Doendinge op die perseel sluit voetslaan, perdry, swem in die dam, piekniek en voëlkyk in.

Beaumont Family Wines is slegs ’n rit ver vanaf die dorp se geriewe af, wat kroeë met plaaslike karakter, ’n slaghuis en ’n paar winkels insluit.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Wynkelder
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 3 resensies vir Beaumont Family Wines
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Main-weg, Compagnes Drift Plaas, Botrivier, 7185, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beaumont Family Wines het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Main-weg, Compagnes Drift Plaas, Botrivier, 7185, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATXdKGd0ytbX51ODZOXZem0XRibN0DlFUIYXS6Yaxcnkasj6JAt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750  per nag(plek vir 2) 3 5 1 5 Main Road Compagnes Drift Farm 7185 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.223919399011 19.206650433569
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!