Beaumont Family Wines
Beskrywing
Die kothuis het 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het ’n dubbel-hemelbed. Die kombuis is toegerus met ’n kaggel, eetgerei, breekware, toebehore, ’n vierplaatstofie met oond, mikrogolf, yskas met klein vrieskassie, skottelgoedwasseep en vaddoeke, tee, koffie, suiker, sout en peper. Die oopplan-leefarea het ’n klein houtkaggel en elektriese verwarmers. Die leefarea lei na ’n privaat patio met ’n braai-area, rooster, oorgenoeg hout, vuuraanstekers, kerse en vuurhoutjies.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinderbeleid: - Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis. - Kinders tussen 3 en 18 jaar betaal R200. Voorwaardes: - Inkloktyd: 14:00 en later. - Uitkloktyd: 11:00. - Soms kan ons toelaat dat gaste vroeër inklok of later vertrek. Dit kan egter nie gewaarborg word nie tensy die eenheid onbewoon is die vorige nag, of gaan wees die volgende nag nie. - Kantoorure: Maandag tot Vrydag: 08:30 tot 16:30. Saterdag: 10:00 tot 15:00. Laat weet asb. die bestuur as jy na-ure gaan arriveer sodat reëlings getref kan word i.t.v. sleutels van die kothuise. - Albei kothuise het 2 ekstra beddens in die leefareas. Die beddens is geskik vir kinders en is R200 ekstra per nag per bed. - Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
The Mill House het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het ’n dubbel-hemelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is toegerus met ’n kaggel, eetgerei, breekware, toebehore, ’n vierplaatstofie met oond, mikrogolf, yskas met klein vrieskassie, skottelgoedwasseep en vaddoeke, tee, koffie, suiker, sout en peper. Die oopplan-leefarea het ’n uittrek-slaapbank vir 2 kinders, ’n klein houtkaggel en elektriese verwarmers. Die leefarea lei na ’n privaat patio met ’n braai-area, rooster, oorgenoeg hout, vuuraanstekers, kerse en vuurhoutjies.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinderbeleid: - Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis. - Kinders tussen 3 en 18 jaar betaal R200. Voorwaardes: - Inkloktyd: 14:00 en later. - Uitkloktyd: 11:00. - Soms kan ons toelaat dat gaste vroeër inklok of later vertrek. Dit kan egter nie gewaarborg word nie tensy die eenheid onbewoon is die vorige nag, of gaan wees die volgende nag nie. - Kantoorure: Maandag tot Vrydag: 08:30 tot 16:30. Saterdag: 10:00 tot 15:00. Laat weet asb. die bestuur as jy na-ure gaan arriveer sodat reëlings getref kan word i.t.v. sleutels van die kothuise. - Albei kothuise het 2 ekstra beddens in die leefareas. Die beddens is geskik vir kinders en is R200 ekstra per nag per bed. - Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 7 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Main-weg, Compagnes Drift Plaas, Botrivier, 7185, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom