LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Beaumont Family Wines | LekkeSlaap
+37

Beaumont Family Wines

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Pepper Tree Kothuis
Selfsorg
The Mill
Selfsorg
Huisreëls

Kinderbeleid:
- Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
- Kinders tussen 3 en 18 jaar betaal R200.

Voorwaardes:
- Inkloktyd: 14:00 en later.
- Uitkloktyd: 11:00.
- Soms kan ons toelaat dat gaste vroeër inklok of later vertrek. Dit kan egter nie gewaarborg word nie tensy die eenheid onbewoon is die vorige nag, of gaan wees die volgende nag nie.
- Kantoorure:
Maandag tot Vrydag: 08:30 tot 16:30.
Saterdag: 10:00 tot 15:00. Laat weet asb. die bestuur as jy na-ure gaan arriveer sodat reëlings getref kan word i.t.v. sleutels van die kothuise.
- Albei kothuise het 2 ekstra beddens in die leefareas. Die beddens is geskik vir kinders en is R200 ekstra per nag per bed.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Main-weg, Compagnes Drift Plaas, Botrivier, 7185, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATXdKGd0ytbX51ODZOXZem0XRibN0DlFUIYXS6Yaxcnkasj6JAt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750  per nag(plek vir 2) 3 5 1 5 Main Road Compagnes Drift Farm 7185 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.223919399011 19.206650433569
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!