LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bedfordview - Bedford Apartments | LekkeSlaap
+22

Bedfordview - Bedford Apartments

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Van Der Linde- en Smith-weg, Bedfordview, Johannesburg, 2007, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R1 570 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bedfordview - Bedford Apartments bied gerieflike selfsorgveblyf in Bedfordview, 'n boomryke woonbuurt bokant Bedford Square Winkelsentrum, net 15 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.

Dié woonstelle front noord en is smaakvol versier. Elke woonstel het 1 of 2 slaapkamers, volledige oopplan-badkamers en gaste-toilette. Die toebehore en afwerking is uit die boonste rakke. Verder beskik elke woonstel oor 'n digitale kluis, 'n oopplan-sitkamer met 'n platskerm-TV (met DStv), onbeperkte WiFi, 'n selfsorgkombuis en 'n balkon aan die noordekant met luisterryke uitsigte. 'n Onderdak-parkeerplek is ingesluit en skoon linne en handdoeke word weekliks voorsien. Komplimentêre koffie en tee word voorsien met aankoms.

Die winkelsentrum direk onder die woonstelle het 'n wassery, heelwat winkels, 'n gimnasium en verskeie restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by Bedfordview - Bedford Apartments sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Portier
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • H/v Van Der Linde- en Smith-weg, Bedfordview, Johannesburg, 2007, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 570
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 570
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Van Der Linde- en Smith-weg, Bedfordview, Johannesburg, 2007, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb6e89c88a046e095119c7ce2907019ac3d33c9f9a0e6242ad6a74c8d883368d2a59ddf4edf21f6ded487da68f49279f868f5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 570  per nag (plek vir 2) Cnr Van Der Linde and Smith Roads Bedfordview 2007 Gauteng 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -26.188127980296 28.125509619713
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!