Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bee Our Guest

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 13 resensies vir Bee Our Guest
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Juan H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great plekkie, great eienaars.

Baie skoon, netjies en modern.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carien S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kraaakvars linne, vriendelike diens, 100% aan ons behoefte voorsien, waarde vir geld.

Heerlik gebly en presies wat ons wou gehad het! Wonderlike gasvrou, als kraakvars en netjies. Gaan volgende jaar beslis weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Caron G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caron G
Besigheidsreis

Great all round.

Absolutely perfect for business trips. The hosts were very friendly and accommodating for a late arrival and early departure. It had everything I needed and I would definitely use them again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bee Our Guest se terugvoer

Hi Carien,
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons sien uit om julle weer te sien!
Groete,
Bee our Guest

Bee Our Guest
Chanri B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanri B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en netjies. Mooi moderne verblyf.

Nie eens geweet van beurtkrag nie. Vriendelik verwelkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bee Our Guest se terugvoer

Baie dankie Chanri, hoop ons sien jou sommer gou weer by Bee Our Guest.

Bee Our Guest
Kelebogile M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelebogile M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was good.

Beautiful place and it's safe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bee Our Guest se terugvoer

Thank you Kelebogile. We hope to see you again soon.

Bee Our Guest
Yolandi S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi S
Saam met eggenoot / lewensmaat

"Bee Our Guest: Friendly, Clean, and Safe Stay in Bethlehem".

My husband and I recently had the pleasure of staying at Bee Our Guest in Bethlehem, and it was truly a delightful experience. Right from the moment we arrived, the host welcomed us with genuine warmth and made us feel right at home. Their friendliness and accommodating nature were truly commendable. The accommodation itself was nothing short of impressive. The cleanliness and attention to detail were evident throughout the entire space. It was evident that the host took great pride in maintaining a clean and well-kept environment for their guests. After a long journey on the road, it was such a relief to step into such a pristine and comfortable space. We were able to unwind and relax without any worries. One aspect that really stood out to us was the strong emphasis on safety at Bee Our Guest. The presence of a remote-controlled gate provided an added layer of security, which gave us peace of mind during our stay. It's reassuring to know that the host prioritizes the safety and well-being of their guests. Overall, our experience at Bee Our Guest was exceptional, and we wholeheartedly recommend it to anyone visiting Bethlehem. From the friendly and accommodating host to the clean and comfortable accommodation, everything exceeded our expectations. When in Bethlehem, don't hesitate to choose Bee Our Guest for a truly enjoyable stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo B
Enkelreisiger

Wat 'n heerlike verblyf!!

Ek het my 4 dae by Bee Our Guest so baie geniet. Alles was so skoon en netjies en gerieflik ingerig. Dankie ook vir julle moeite en gasvryheid!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shane V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shane V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gebly. Baie netjies, mooi en skoon. Vriendelike diens.

Sal vir almal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kuier vriendelike en netjiese akkommodasie.

Ons was wel net 1 nag daar, maar die eienaars het seker gemaak ons is gemaklik is met die eenheid. Dis ruim, netjies en als wat jy nodig het, is daar. Gasvry mense en baie dinge naby om jou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plekkie, waarde vir geld.

Skoon en netjies, presies soos op foto.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantal L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Prentjiemooi.

Die plekkie is net soos die foto's. Sal beslis weer daar bly. Veilig, gerieflik en baie mooi. Sonkrag is beslis 'n pluspunt met beurtkrag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alrika V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alrika V

Knus, modern, huislik.

Die gasvrou en haar helper is absolute skatties! Die kamer is superskoon, modern en verwelkomend! Geen ander gastekamer in Bethlehem sal my ooit weer verwelkom behalwe Bee Our Guest nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Fantastiese verblyf. Baie netjies en moden.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eurekastraat 13, Eureka, Bethlehem, 9700, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA337df89bba10904da2e7384e3f938a4956cef3154d8e00518bfda28e3e22e82f27f34b7137120adde9fe5b18e38b8dd76a51?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 13 Eureka Street Eureka 9700 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.248072 28.3058515
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem