Stilbaai-Oos Akkommodasie by BeGräbe Jou Sorge | LekkeSlaap
+24

BeGräbe Jou Sorge

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 16:00
  • Adres: Osler-straat 26, Stilbaai-Oos , Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 325 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

BeGräbe Jou Sorge is ’n selfsorghuis wat slaapplek bied aan 6 gaste in Stilbaai. Die Gräbe’s se strandhuis is aan die wind stil oostekant van Stilbaai geleë, 150 m van die rivier en ongeveer 1 km vanaf die hoofstrand.

Dié huis het 3 slaapkamers wat 2 badkamers deel. Twee van die slaapkamers het elk ’n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is ten volle toegerus met ’n skottelgoedwasser, stoof, oond, mikrogolfoond, koffiemasjien en yskas. Daar is ook 'n vrieskas en wasgeriewe.

Die buitebraai en pizza-oond onder twee groot melkhoutbome is gemaak vir Stilbaai se heerlike somers-aande. Gaste kan ook ontspan in die sitkamer voor die TV, maar bring net jou eie dekodeerder en slimkaart indien jy DStv wil kyk.

Stilbaai bied ’n verskeidenheid doendinge soos die Inverroche-distilleerdery, Kasselshoop se handgemaakte kase, ski en seil op die rivier of vars vis koop op die hawe.

Slaapplek

’n Bespreking by BeGräbe Jou Sorge sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir BeGräbe Jou Sorge
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Osler-straat 26, Stilbaai-Oos , Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink BeGräbe Jou Sorge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 325
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 325
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 16:00
  • Adres: Osler-straat 26, Stilbaai-Oos , Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlQqpvTYU1Xt7V1DJAp976AFTN5RDLiqkjrawD2Py05F0fjq62s?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 325  per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 26 Osler Street Still Bay East 6674 Wes-Kaap 086 999 0018 10:00-19:00 16:00 -34.367271965888 21.418390477585
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za