Belfield Wines and Farm Cottages
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Melanie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 74
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Paula B - Apr 2024
Algehele gradering
Peace. A sweet cottage, a comfy bed, and a helpful and kind host.
Belfield Wines and Farm Cottages se terugvoer
Hello Paula, thank you for being kind and gracious. I definitely had my eye off the ball, as you know, so I really appreciated your friendliness and compassion. Kind regards, Mel.
Jankie P - Jan 2024
Algehele gradering
Verwagting is oortref. Was pragtig en heerlik.
Anjo N - Okt 2023
Algehele gradering
Goed geleë, goeie diens.
Riaan V - Okt 2023
Algehele gradering
Rustige plaaslewe.
Belfield Wines and Farm Cottages se terugvoer
Hi Riaan
Thank you for your feedback. I appreciate it as I always want to improve my service. Please can you tell me if the futon bed in the lounge, or the double bed in the bedroom was uncomfortable. I will attend to it immediately.
Kind regards, Mel
Marita N - Sep 2023
Algehele gradering
Wonderful and peaceful!
El-ri G - Sep 2023
Algehele gradering
A walk in the clouds.
Tara S - Sep 2023
Algehele gradering
Very good.
Hendrik V - Mei 2023
Algehele gradering
Cozy and relaxing.
Ricardo G - Jan 2023
Algehele gradering
Dit was hemels. Pragtige uitsig. Rustig.
Grant E - Mei 2022
Algehele gradering
Beautiful cottage - we loved our stay and recommend Belfield to anyone looking for a getaway.
Suandri B - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustige wegbreek op beeldskone plaas.
Graeme S - Jan 2022
Algehele gradering
Wonderful relaxing weekend.
Pieter L - Des 2021
Algehele gradering
Rustig, 'n moet vir 'n persoon wat die natuurskoon kan waardeer.
Lees meerBelfield Wines and Farm Cottages se terugvoer
Baie baie dankie, Pieter.
Antoinetta B - Sep 2021
Algehele gradering
Alles is mooi en netjies. Volmaakte rusplekkie.
Bianca D - Sep 2021
Algehele gradering
Relaxing, special little place to enjoy with some wine.
Christopher John H - Jul 2021
Algehele gradering
The perfect space in a very convenient but beautiful farming environment to spend a night.
Ronel P - Mei 2021
Algehele gradering
Heerlike wegbreek.
Mathilde S - Mei 2021
Algehele gradering
Pleasant short overnight stay.
Connie B - Apr 2021
Algehele gradering
Uitstekende gasvryheid en 'n landelike omgewing.
Jac-ni V - Apr 2021
Algehele gradering
Ons het die Acorn Cottage terdeë geniet. Dis so idillies.
Amanda E - Feb 2021
Algehele gradering
Delightful stay in beautiful surroundings.
Henry A - Jan 2021
Algehele gradering
Cool and peaceful.
Leon D - Des 2020
Algehele gradering
Wonderful place to switch off and enjoy tranquility.
Lees meerIna B - Des 2020
Algehele gradering
Salig, 'n goeie plek om te ontlaai weg van die stad.
Lynette Louise P - Des 2020
Algehele gradering
Baie geniet. Pragtige ligging.
Ronald M - Nov 2020
Algehele gradering
Excellent place, quiet, clam and we got back our groove.
Derek N - Nov 2020
Algehele gradering
Restful weekend.
Elbie K - Okt 2020
Algehele gradering
Rustige en veilige verblyf in die pragtige Elginvallei.
Fabricio B - Okt 2020
Algehele gradering
Very quiet, relaxing
Sam P - Okt 2020
Algehele gradering
Die mooiste klein wynplaas.
Alicia K - Okt 2020
Algehele gradering
Prentjie mooi
Hennie V - Okt 2020
Algehele gradering
Was 'n baie rustige kuier
Mike W - Sep 2020
Algehele gradering
A wonderful piece of heaven in the Elgin district!
Shelley W - Sep 2020
Algehele gradering
Simplicity at its best!
Allen G - Feb 2020
Algehele gradering
Tranquil setting. Neat, well stocked and tastefully decorated cottage. Perfect.
Nadia O - Aug 2019
Algehele gradering
Perfek!
Marinda V - Jun 2019
Algehele gradering
Dit was absoluut die moeite werd.
Mareli V - Jun 2019
Algehele gradering
Pragtige ouwêreldse kothuisie.
Belfield Wines and Farm Cottages se terugvoer
Hi Mareli
I will definitely take your advice and get an electric blanket for Apple Rose. Thank you for your comment.
Kind regards
Mel
Forika M - Jun 2019
Algehele gradering
Rustig naweek.
Anneke P - Mei 2019
Algehele gradering
Wonderful romantic weekend away amidst vineyards and orchards, in beautiful accommodation.
Lees meerBelfield Wines and Farm Cottages se terugvoer
Oh my goodness Anneke. I feel overwhelmed, and grateful that you enjoyed the cottage and Belfield. I love my job and this special place and it was good to share it with you. Please come back again.
Tina S - Mei 2019
Algehele gradering
Tranquil piece of heaven on earth.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Rustige stukkie hemel op aarde.
Wat 'n wonderlike ervaring. Mel was so 'n sagte en warm gasvrou, altyd beskikbaar indien nodig. Oak cottage is oorkant die wingerdstokke geleë en maak die mooiste prentjie en dis die eerste ding wat jy sien wanneer jy wakker word. Ek het lanklaas so rustig en vreedsaam gevoel met meer as genoeg privaatheid om hierdie pragtige wynplaas te geniet. Ek kan nie wag om terug te gaan nie. Regtig 'n ongelooflike ontspannende naweek weg.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Belfield Wines and Farm Cottages se terugvoer
Wow. I am blown away by this review. I love my job and this review reinforces the reasons why. Thank you Tina!
Elma D - Jan 2019
Algehele gradering
Lieflike plaas om by te kuier!
Shan Wolsky W - Des 2018
Algehele gradering
Peaceful!
Naudé T - Okt 2018
Algehele gradering
Baie goed, netjies en skoon.
Albert K - Sep 2018
Algehele gradering
Dit was een wonderlike ondervinding om die naweek op die mooie Belfield te kon deurbring.
Lees meerLynne M - Jul 2018
Algehele gradering
Attention to detail.
Herman S - Jun 2018
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
San-mari H - Jun 2018
Algehele gradering
Fantastic stay at a hidden gem.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Fantastiese verblyf by 'n versteekte juweel.
Baie dankie aan Mel en Mike vir die lieflike verblyf by hulle pragtige kothuis. Dit is baie oulik en netjies. Die gasvryheid is uitstekend! Hou so aan.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Florida J - Jun 2018
Algehele gradering
Totally awesome. I would love to go back again.
Belfield Wines and Farm Cottages se terugvoer
Dear Florida,
Thank you for coming to Belfield and appreciating the farm.
I will pass on your message to Aunty Christine. She takes great pride in her work and is always grateful to have good feedback. (as am I, thank you).
I really hope to see you again with your sons. Your bedsocks are waiting for you.
Henk G - Jun 2018
Algehele gradering
Ongelooflik mooi en rustig.
Lees meerChris E - Apr 2018
Algehele gradering
Uitstekend - 'n moet vir 'n wegbreek.
Jannie D - Apr 2018
Algehele gradering
Pragtige plek, baie lekker akkommodasie en lekker gasvryheid.
Graham H - Mrt 2018
Algehele gradering
Great hosts, amazing wine.
Gerard R - Feb 2018
Algehele gradering
Pragtige verblyf, met rustigheid onder die akkerbome.
Attie B - Jan 2018
Algehele gradering
Baie netjiese en skoon akkommodasie in 'n baie lekker, rustige atmosfeer.
Lees meerKiewiet S - Des 2017
Algehele gradering
Rustige verblyf.
Bronwyn C - Des 2017
Algehele gradering
Amazing! So incredibly tranquil and relaxing!
Christo J - Nov 2017
Algehele gradering
Baie rustige, gerieflike en skoon verblyf.
Nolene L - Aug 2017
Algehele gradering
Omgewing pragtig. Eenheid baie goed toegerus.
Joy A - Aug 2017
Algehele gradering
'n Lieflike wegbreek plekkie.
Althea G - Jul 2017
Algehele gradering
Stille rustigheid.
Paul V - Jun 2017
Algehele gradering
Pragtige ou cottage, netjies en skoon!
Belfield Wines and Farm Cottages se terugvoer
Baie dankie Paul.
Jacolene J - Jun 2017
Algehele gradering
It is a peaceful and quite setting. The house is cute and we appreciated the lack of technology!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dit is 'n stil en rustige plek. Die huis is oulik en ons het die gebrek aan tegnologie waardeer!
Sien sterre.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Elize C - Mei 2017
Algehele gradering
Very neat, clean and comfortable.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie netjies, skoon en gerieflik.
Dit was 'n wonderlike kuiertjie. Ons het julle aandag aan detail opgelet en waardeer. Mel en Mike het aan alles gedink.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Belfield Wines and Farm Cottages se terugvoer
Hello Elize,
Thank you for your kind evaluation. We so want Belfield to be a home from home. We hope to see you again soon.
Kind regards,
Mel
Richard B - Apr 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Belfield Wines and Farm Cottages se terugvoer
Hi Richard,
We are so happy that you enjoyed Acorn Cottage and the farm. Mike and I loved having you here as you were both so friendly and interested in our farm life. Thank you too, for leaving the cottage so neat and tidy.
You are 5-star guests and we hope you come back again.
Kind regards,
Mel
Lynn S - Mrt 2017
Algehele gradering
Asemrowend!
Fernando T - Feb 2017
Algehele gradering
Hierdie was die mooiste plek waar ons nog gebly het, van al ons LekkeSlaap besprekings.
Belfield Wines and Farm Cottages se terugvoer
Dear Alida
Thank you for your review. It made us very happy. Baie dankie vir u vriendelikheid. Ons hoop julle kom gou terug want julle sal altyd welkom wees.
Ilse M - Jan 2017
Algehele gradering
Besonders, uniek en aangenaam.
Lees meerBelfield Wines and Farm Cottages se terugvoer
Hi Ilse
We love having guests like you and Alex. You make it so worthwhile for us when we see guests enjoying being on a working farm, loving the birds, the gardens, the peace and the dogs. Thank you for your kind comments. Please come back again for the next mtb race.
Jacinta A - Jan 2017
Algehele gradering
Awesome.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Heerlik.
Ons het 'n lieflike tyd by Belfield Wine and Farm Cottages gehad. Die eienaars was baie vriendelik en het ons tuis laat voel. Ek was dol oor die gratis wynproe op die plaas! Ek het nie geweet dat Elgin so 'n verskeidenheid wynplase gehad het wat 'n mens kan verken nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Belfield Wines and Farm Cottages se terugvoer
Hello Jacinta,
It was such a pleasure having you and Lyle as our guests. You were so friendly and appreciative. You seemed to embrace the experiences you had in Elgin with open arms and hearts. Thank you. We would love to have you come back again. Warm regards, Mel
Janine M - Nov 2016
Algehele gradering
Ten volle toegerus, privaat cottage in pragtige setting, met braai naby hoofpad en Grabouw-padstal.
Roos K - Okt 2016
Algehele gradering
Baie mooi en gemaklik, moeite werd!
Belfield Wines and Farm Cottages se terugvoer
Hi Karin. Thank you for being a kind and considerate guest and for making the most of your time on Belfield.
We hope you come back soon to experience more of the beautiful valley.
Chrystal P - Sep 2016
Algehele gradering
Pragtige, rustige webreek met stilte en natuurskoon!
Belfield Wines and Farm Cottages se terugvoer
Hello Charl,
Thank you kindly for your wonderful review. You were great guests. Mike and I thank you for enjoying the farm and for leaving the cottage so neat and tidy. We hope that you come back again soon.
Leon D - Aug 2016
Algehele gradering
Vreedsaam en gasvry.
Belfield Wines and Farm Cottages se terugvoer
Hello Leon,
Thank you for your review. Much appreciated.
Kind regards,
Mel
Nadia E - Jul 2016
Algehele gradering
Wonderful setting and experience.
Belfield Wines and Farm Cottages se terugvoer
Hello Nadia. Guests like you make us nicer people and so grateful. Thank you. Warm regards. Mike and Mel
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Belfield Plaas 7, Viljoenshoop-pad, Grabouw, 7180, Wes-Kaap