LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Belgravia Bed and Breakfast | LekkeSlaap
+19

Belgravia Bed and Breakfast

Gesinskothuis
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 4 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Lees meer
Beskrywing

Die gesinskothuis het 2 enkelbeddens en 'n stapelbed. Dit is ideaal vir 'n gesin van 2 volwassenes en 2 kinders. Daar is 'n dik matras beskikbaar vir 'n derde kind. Die eenheid is toegerus met 'n tafel en 4 stoele en die kombuisie het 'n mikrogolfoond, 'n ketel, yskassie, opwaskamer, broodrooster, breekgoed en eetgerei. Die badkamer het 'n stort en 'n bad. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale. Die beddens het almal elektriese kombersies vir die koue winteraande, asook lugversorging vir die warm somerdae. Die kothuis het skuifdeure wat toegang bied tot 'n swembad en 'n tuin. Die binnehof het buitemeubels, 'n eetstel en braaigeriewe.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Semi-selfsorg.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Dubbelkamer
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die dubbelkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamer is ingerig met lugversorging, 'n yskassie, elektriese kombers, verwarmers en gratis toiletware. Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike swembad en braaigeriewe. Daar is veilige onderdakparkeerplek agter afstandbeheerde hekke.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

'n Kontinentale ontbyt in die kamer. Ontbyt kan ook uitgesluit word indien gaste dit so sou verkies.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elsmere-straat 10, Belgravia, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDllNDRjY2Y1LTEzOGEtNGM2MS1hNTJjLTY1NjRmMGYxNGNiMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 10 5 1 5 10 Elsmere Street Belgravia 8301 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -28.747172967449 24.776350495701
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!