Waverley Akkommodasie by Bella Blue Guesthouse | LekkeSlaap
+30
+30

Bella Blue Guesthouse

  • Vanaf R850 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deane-laan 18 , Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Bella Blue Guesthouse bied unieke, luukse verblyf in die hartjie van Bloemfontein. Dis naby verskeie winkels, restaurante en die N1 en is die ideale verblyf vir sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste.

Die gastehuis het 3 suites. Elke kamer het ’n privaat en suite-badkamer en linne en handdoeke word voorsien. Daar is ook lugversorging, 'n TV met DStv, ’n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Elke kamer lei na ’n balkon wat elk ’n smaakvolle sitarea het.

Komplimentêre WiFi is beskikbaar wat ideaal is vir sakereisigers. ’n Kontinentale ontbyt is ingesluit.

Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 9 resensies vir Bella Blue Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Deane-laan 18 , Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Bella Blue Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deane-laan 18 , Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwTtkReSUR8QQqjBgeA3dxFsr1cmmMHmdRTM2taImpwJanSIgFZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (vir 2 persone) 9 5 1 5 18 Deane Avenue Waverley 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.0979 26.2222
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za