+30
Gastehuis in Waverley

Bella Blue Guesthouse

  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 18 Deane Avenue, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Bella Blue Guesthouse bied unieke, luukse verblyf in die hartjie van Bloemfontein. Dit is gerieflik geleë naby talle winkels, restaurante en die N1-snelweg, ideaal vir sakereisigers, familiebesoekers en oornaggaste.

Die gastehuis bestaan uit 3 goed ingerigte suites vir die veeleisende gas. Elke kamer het 'n privaat en suite-badkamer en linne en handdoeke word voorsien vir gerief. Die kamers beskik ook oor lugversorging, 'n TV met DStv, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe.

Kamers lei na 'n balkon, elk met sy eie smaakvolle sitarea.

Gratis WiFi word aangebied, ideaal vir sakereisigers.

Gaste kry ook veilige parkering op die perseel tydens hul verblyf.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 73 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Ursia V
Saam met lewensmaat
5.0
Soos altyd perfek. Uitstekend. Ons derde keer hier en sal vir seker weer teruggaan.
Jan 2026
Ursia V
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Uitstekende oornag gewees.
Des 2025
Lizelle V
Saam met lewensmaat
5.0
Mooi, netjies en goed ingerig. Mooi en netjies. Baie goed ingerig, alles wat jy nodig het. Lekker stil area, hoor nie baie geraas van verkeer nie.
Okt 2025
Johan P
Saam met lewensmaat
5.0
Veilige, lekker rustige omgewing. Goed ontvang, goed geleë. Alles wat jy nodig het - baie netjiese kamer. Sal beslis weer by hulle oornag.
Sep 2025
Gwynn S
Saam met lewensmaat
5.0
Such a welcome oasis. We loved our stay at Bella Blue, it was such welcome comfort and luxury after a 12-hour drive. Reynette has a sup...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rynette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 73

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 18 Deane Avenue, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Bella Blue Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)
Bespreek

18 Deane Avenue, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwTtkReSUR8QQqjBgeA3dxFsr1cmmMHmdRTM2taImpwJanSIgFZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 73 5 1 5 18 Deane Avenue Waverley 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.0979 26.2222

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang