Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bella Cottage

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Judy Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 13

Maande gelys 12

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 13 resensies vir Bella Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Tillie S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tillie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gebly en lekker by die vuurherd gesit met 'n wyntjie toe die weer.

Ons het heerlik gebly en lekker by die vuurherd gesit met 'n wyntjie toe die weer erg was. Veilig om te stap en na die strand te gaan. Baie netjiese huisie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bella Cottage se terugvoer

Baie dankie Tillie, so bly julle het Bella en die kaggels geniet. Altyd welkom, groete, Judy

Bella Cottage
Visagie C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Visagie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gesins kuier.

Oulike plek met baie karakter en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bella Cottage se terugvoer

Dankie vir die terugvoering, Corlia. Ons is so bly julle het lekker gekuier. Julle is altyd welkom by Bella.

Judy

Bella Cottage
Pieter K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter K
Saam met vriende

Fantasies in alle opsigte.

Baie mooi en skoon eenheid. Die eienaars voorsien en gaan uit hul pad om gaste se verblyf aangenaam te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thinus L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus L
Gesin met klein kinders

Lekke gebly. Ligging en (interior) goed.

Lekke gebly by Bella.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bella Cottage se terugvoer

Baie bly julle het dit so geniet! Bella.

Bella Cottage
Liesl N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl N
Gesin met klein kinders

Lieflike cottage, perfek geleë.

Ons het vreeslik lekker vakansie gehou by Bella Cottage! Judy was baie behulpsaam, vinnig om vrae te antwoord en 'n uitstekende gasvrou. Bella Cottage is lieflik geleë naby 'n goeie supermark en 'n klipgooi van die see af. Die eenheid het 'n alarm en is binne 'n veiligheidskompleks. Dit is 'n gesellige plekkie en goed ingerig, en die braai-area is goed beskut teen die wind, wat dit baie aangenaam maak! Dankie Judy, ons het 'n heerlike Kersfees gehad in Bella Cottage!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bella Cottage se terugvoer

Ons is so bly julle het dit geniet en 'n heerlike Kerstyd daar gehad. Altyd welkom by Bella. Judy

Bella Cottage
Melissa K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa K
Gesin met klein kinders

Heerlike naweek kuier.

Dankie vir 'n wonderlike paar dae in julle plekkie. Ons het dit vreeslik geniet! Die cottage is perfek gelee, baie naby aan die strand. Lekker buite speel area wat toe is, sodat jong kindertjies veilig kan speel. Die cottage het regtig alles wat mens sou benodig. Ons is gou gou weer terug!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bella Cottage se terugvoer

Sien uit om julle weer te sien by Bella! Baie bly julle het als by Bella so geniet. Dis heerlik vir oud en jonk. Groete, Judy

Bella Cottage
Michael G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael G
Gesin met klein kinders

Beautiful cottage close to the beach but sheltered from the wind.

We survived warm and dry through one of the biggest storms in history. Excellent service from the hosts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bella Cottage se terugvoer

Thank you, Michael, it's a pleasure. I am glad you enjoyed Bella. Welcome back for pleasant memories. Judy

Bella Cottage
Esther N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Esther N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed toegerus, uitstekend vir troeteldiere, vriendelike gasvrou!

Bella Cottage is baie gerieflik en goed toegerus. Goed geleë en 'n mens voel baie veilig. Judy was baie behulpsaam en het 'n heerlike bederf vir ons gelos vir die koue weer. Alhoewel dit duidelik op die webwerf is, het die R800-skoonmaakfooi wat apart gehef word die rekening vir 2 dae baie meer gemaak. Die R500-breekskadefooi het Judy dadelik terugbetaal wat ons waardeer het, maar dit was ook vir ons vreemd omdat dit baie moeilik is met so 'n goed toegeruste en vol huis om akkuraat inventaris te neem met elke gas wat uitgaan. Dit sal dalk makliker wees as 'n mens uitklok om die sleutel in 'n boks of iets te los, eerder as om die gasvrou in Bredasdorp te moet ontmoet, dit kan 'n mens se uitkloktyd beïnvloed sou n mens dalk baie vroeg wil vertrek. Judy was egter gewillig om ons enige tyd te ontmoet. Ons het heerlik gekuier en die beste was dat ons nie nodig gehad het om ons dierekinders dop te hou nie!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bella Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Bly julle het dit geniet! Bella groete. Judy

Bella Cottage
Paul L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul L
Saam met vriende

Baie lekker

Skoon, netjies en gerieflik. Loadshedding was nie 'n probleem nie en alles het goed gewerk. Gasvrou, Judy, baie vriendelik en behulpsaam. Sal Bella vir seker weer gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bella Cottage se terugvoer

Groot plesier Paul! Julle is altyd welkom by Bella.

Bella Cottage
Josef N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Josef N
Saam met vriende

Aangename en veilige verblyf naby die see.

Bella Cottage het alles wat mens benodig en prys was bekostigbaar. Ons sien uit om weer te gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bella Cottage se terugvoer

Ons is baie bly dat julle dit so geniet het. Dis so geriefllike bly plek naby die mooi strand.
Bella groete,
Judy

Bella Cottage
Herman D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman D
Saam met vriende

Dis die perfekte plekkie om van alles te vergeet en net te lewe en te ontspan.

Dit was 'n baie koue en nat naweek, maar die cottage was heerlik gesellig en het heaters en warmkomberse gehad. Dit was 'n baie goeie ervaring en ek sal Bella met my hele hart aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bella Cottage se terugvoer

Ons is bly dat julle gesellige en snoesige naweek gehad het.
Groete
Judy

Bella Cottage
Vihann L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vihann L
Gesin met klein kinders

Heerlike gesinskuier vir 'n naweek.

Bella cottage is 'n heerlike gesellige, cosy huis vir 'n vinnige wegbreek. Veilige omgewing, naby aan die strand en heerlike buite-kuierarea. Die aparte cottage was ideaal vir ons twee tienerseuns.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bella Cottage se terugvoer

So bly julle het Bella geniet. Ons sien uit om jul weer daar te hè. Dankie, Judy.

Bella Cottage
Nadia E - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nadia E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie kliëntediens.

Ons het vreeslik lekker gebly. Baie veilig en loopafstand van die mooiste strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bella Cottage se terugvoer

Groot plesier. So bly julle het lekker gekuier veilig gevoel en Bella geniet. Dis so gerieflik en naby die see, hoop om jul weer te sien. Judy

Bella Cottage
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clionellastraat, Langezandt Village, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7f47d05a3acbba57f5e00ee93464d0de7e5e3b37a949d64ffba7f3a51b90d882cb0fb5548f96e0b48ef15405a62f58e9db0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6) 13 5 1 5 Clionella Street Langezandt Village 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.790484254678 20.04520480947
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem