Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bella Cottage

  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clionellastraat, Langezandt Village, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Bella Cottage is 'n gerieflike en veilige verblyf-opsie in Langezandt Village in Struisbaai. Dit bied slaapplek aan 6 gaste en bied 'n kommervrye omgewing met oorgenoeg speelplek, bome en oop areas vir kinders.

Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n induksiestoof, oond, yskas-vrieskas, wasmasjien, skottelgoedwasser, koffiemasjien, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n TV met DStv-kanale en gemaklike sitplek waar gaste lekker agteroor kan sit. Bella Cottage het LED-beurtkragligte in die huis en kothuis om gaste se verblyf meer gemaklik te maak. WiFi is beskikbaar. Daar is ook 'n buitestort wat gaste kan gebruik nadat hulle by die strand was.

Gaste kan die groot braai-area geniet en troeteldiere is welkom. Die kothuis is naby die strand, waar gaste verskeie aktiwiteite soos visvang, perdry en fietsry kan geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by Bella Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 13 resensies vir Bella Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Judy Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 13

Maande gelys 12

Ligging

  • Clionellastraat, Langezandt Village, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bella Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clionellastraat, Langezandt Village, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7f47d05a3acbba57f5e00ee93464d0de7e5e3b37a949d64ffba7f3a51b90d882cb0fb5548f96e0b48ef15405a62f58e9db0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6) 13 5 1 5 Clionella Street Langezandt Village 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.790484254678 20.04520480947
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem