Belle Chambre
Opsomming van Resensie
Ben E - Nov 2020
Gemiddeld
Lekker gebly.
Hannetjie V - Nov 2020
Gemiddeld
Netjiese, veilige verblyf in rustige omgewing.
Jeanne M - Nov 2020
Gemiddeld
Alles wat ons nodig gehad het vir 'n gerieflike verblyf en 'n gasvrou wat uit haar pad gegaan het vir ons, alles teen 'n baie redelike tarief.
Lees meerGert P - Nov 2020
Gemiddeld
Ideaal vir ons omstandighede.
Martin D - Sep 2020
Gemiddeld
Apart from the hot water boiler that was not working, the accommodations were perfect.
Doreen A - Jan 2020
Gemiddeld
Baie netjiese eenheid.
Deon B - Des 2019
Gemiddeld
Baie gerieflik!
Ansie L - Nov 2019
Gemiddeld
This guest house feels like home.
Sonja J - Nov 2019
Gemiddeld
Dit het ons goed gepas naby waar ons wou wees.
Carl B - Nov 2019
Gemiddeld
Weereens voortreflik.
Kobus M - Okt 2019
Gemiddeld
Vriendelike ontvangs/vertrek, netjies, veilig en sentraal.
Christa D - Okt 2019
Gemiddeld
Baie oulike plek.
Lungile M - Okt 2019
Gemiddeld
A very safe and clean place.
Lizzy L - Okt 2019
Gemiddeld
Lekker!
Eudene M - Sep 2019
Gemiddeld
Presies waarna on uitgesien het. Uitstekend.
Annette H - Sep 2019
Gemiddeld
Niks om oor te kla nie.
Carl B - Sep 2019
Gemiddeld
Kan met vertroue aanbeveel!
Estie V - Sep 2019
Gemiddeld
Lekker.
Wilma R - Sep 2019
Gemiddeld
Beslis moeite werd.
E D - Sep 2019
Gemiddeld
Netjies, skoon - ontvang vriendelik en hulpvaardig.
Johan V - Aug 2019
Gemiddeld
Dit was fantasties gewees. Baie vriendelik en behulpsaam.
Anneli W - Aug 2019
Gemiddeld
Baie vriendelike ontvangs, skoon en netjies.
Gertien V - Jul 2019
Gemiddeld
Sal weer daar bly.
Christa D - Jul 2019
Gemiddeld
Goeie ervaring!
Carina D - Jul 2019
Gemiddeld
Waarde vir geld.
Sally M - Jun 2019
Gemiddeld
Baie vriendelike ontvangs en baie rustige area. Die eenheid is baie netjies en alles wat jy nodig het.
Annelle R - Apr 2019
Gemiddeld
Baie vriendelike mense en pragtige kamers.
Martie V - Apr 2019
Gemiddeld
Net baie dankie sê vir Junita, haar ma en haar man bedank vir hul gasvryheid. Hul diens was puik.
Taleta C - Apr 2019
Gemiddeld
Regtig waarde vir geld.
Rozanne S - Apr 2019
Gemiddeld
Ons het lekker gebly, die area is rustig en die kamers is skoon en netjies en bied alles wat mens nodig het.
Lees meerPieter S - Mrt 2019
Gemiddeld
Rustig, veilig, skoon en netjies.
Eksabe V - Mrt 2019
Gemiddeld
Baie aangenaam en net lekker.
Kgomotso P - Feb 2019
Gemiddeld
Peaceful and very clean place.
Reynier K - Okt 2018
Gemiddeld
Puik.
Hester B - Sep 2018
Gemiddeld
Ek sal weer daar oorbly.
Carike G - Aug 2018
Gemiddeld
Definitief die moeite werd.
Neels F - Aug 2018
Gemiddeld
Veilig, rustige atmosfeer skoon en netjies.
Brandon D - Jul 2018
Gemiddeld
Felt like home.
Johan V - Mei 2018
Gemiddeld
Aangenaam verras!
Roland N - Mei 2018
Gemiddeld
Waarde vir geld.
Melissa E - Apr 2018
Gemiddeld
'n Huis weg van die huis af.
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Victorstraat 26, Murrayfield, Pretoria, 0184, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom