Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Belle Ombre Gastehuis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wes-laan 10, Vredendal, 8160, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Belle Ombre Gastehuis is in die rustige dorp Vredendal geleë. Dié gastehuis het 'n lieflike tuin met skaduryke bome en 'n swembad.

Die gastehuis bied verskeie eenhede. Sommige van die kamers het 2 enkelbeddens terwyl ander dubbelbeddens of koningingrootte-beddens het. Elke kamer het 'n privaat badkamer met 'n stort of 'n bad en 'n stort. Die kamers is ingerig met lugversorging, 'n TV, DStv (hotel-pakket), WiFi, en koffie- en teemaakgeriewe.

11 van die 18 eenhede het 'n kombuisie. Gaste moet asseblief aandui of hulle 'n kamer met 'n kombuisie benodig. Ontbyt en middagetepakkies is beskikbaar op versoek. Die kamers word daagliks skoongemaak.

Parkeerplek agter sekuriteitshekke is beskikbaar. Troeteldiere word ongelukkig nie op die perseel toegelaat nie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Piekniek-middagete
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 29 resensies vir Belle Ombre Gastehuis
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sarah Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Jaar gelys 7

Ligging

  • Wes-laan 10, Vredendal, 8160, Wes-Kaap
  • Gaste dink Belle Ombre Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wes-laan 10, Vredendal, 8160, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk5MDEyODJhLWUyMzUtNDg4Ni04NmY3LWZhOWI0NmJkMWYxZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 10 West Avenue Vredendal 8160 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.671499102411 18.494386374951
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem