Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Belle Ombre Gastehuis

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sarah Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 29 resensies vir Belle Ombre Gastehuis
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5
Catherine E - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine E
Enkelreisiger

Comfortable. Very friendly staff.

Excellent. Glad to have the air-conditioning and that there was alternative power to run the fan during load shedding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsa V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elsa V
Enkelreisiger

Was daar vir 'n sosiale geleentheid.

Die gastehuis het 'n pragtige tuin en kamer was ruim. Dit is werklik goed geleë. Ek was uiters vriendelik ontvang en het dadelik welkom gevoel. My enigste beswaar is dat dit duur is en ten minste 'n ontbyt kan insluit by daardie tarief.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlene B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Charlene B
Besigheidsreis

Baie veilig, maar baie duur.

Die eenheid wat ek gekies het, het 'n bad in gehad, by aankoms is ek meegedeel dat net sommige eenhede baddens het, ek het wel 'n gratis ontbyt ontvang oor die rede. As ek vergelyk met die ander plekke waar ek gebly het op my roete was die prys buitensporig hoog vir dit wat gekry is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nandi K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nandi K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, vriendelik en netjies.

Belle Ombre Gastehuis se mense is vriendelik. Dit is baie netjies en ons het baie lekker geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thelma B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thelma B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike ontvangs.

Uiters vriendelike ontvangs. Netjies en skoon. Veilige parkering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize O - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize O
Besigheidsreis

Professionele bestuur en vriendelike diens. Beslis die moeite werd om hier oor te bly.

Die profesionele manier waarop die gastehuis bestuur word, die vriendelike diens, die uiters netjies en skoon kamers en badkamers het my baie beïndruk. Ek het heerlik geslaap en was goed uitgerus vir die res van my reis. Baie dankie vir jul vriendelike en puik diens.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Belle Ombre Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoering.
Groete, Sarah Coetzee.

Belle Ombre Gastehuis
Cindy R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy R
Saam met vriende

Baie dankie Belle Ombre Gastehuis.

Baie vriendelike, gasvrye mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly.

Netjies, goeie internet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janet B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janet B
Saam met vriende

Heerlik gebly.

Ruim slaapkamer en badkamer. Kitchenette was 'n bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anschen D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anschen D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en skoon.

Die verblyf was baie lekker en aangenaam. Ons het 2 enkelbeddens gehad wat net baie hard was om op te slaap. Maar sommige mense hou weer van harde beddens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Belle Ombre Gastehuis se terugvoer

Hallo Anchen. Dit was n plesier om jul te kon ontvang! Jul is altyd weer welkom. Ons het Cloud 9 matrasse op ons beddens. Groete.
Sarah.

Belle Ombre Gastehuis
Hermien V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermien V
Besigheidsreis

Great secluded with beautiful garden.

Booking effortless with quick response when other inquires took too long. Separate from others, request not to service room every day respected. A stove, or alike in room would have been appreciated. Had 3 night stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adri V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Reception was terrible.

I had 3 calls, a WhatsApp, a SMS and an email asking whether I am still coming. All this while driving. On arrival, with my car still running, I was asked what my purpose of the stay was and what time we would be leaving. The receptionist and her family occupied the braai area at the pool, so we could not make use of the swimming pool as it is in the same area. By the time they left, the wind was too cold to swim. The receptionist also could not say what we could find in our kitchenette. The owners were obviously not there, which is a pity, as my cousin spoke highly of them. The gardens are beautiful. I grew up in Lutzville and know the area well.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Beverley M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley M
Saam met eggenoot / lewensmaat

What a well functioning and safe place for a business stay!

A really well run business stay. Very accommodating. The venue is very safe and has all that you need to feel confortable while travelling or needing an overnight stay. Excellent!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Belle Ombre Gastehuis se terugvoer

Thank you very much! It was pleasure to have you.

Belle Ombre Gastehuis
Elma K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Grootste verrassing.

Pragtige gastehuis. Netjies. Besondere eienaars. Behulpsaam. Alles wat jy nodig het. Het moeilik afskeid geneem. Heerlike ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Belle Ombre Gastehuis se terugvoer

Dankie Elma. Dit was lekker om jul hier te kon ontvang.

Belle Ombre Gastehuis
Bedelia P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bedelia P
Saam met vriende

Skoon, netjies en veilig.

Baie mooi gastehuis met mooi kamers. Ons was 4 dames wat gaan blomme kyk het. Eienaars is hulpvaardig en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

Baie oulike plek! Vreeslike gawe eienaars en sien baie goed om na hulle gaste. Die kamer was lekker groot, met klein kombuis en groot badkamer, beddens is gemaklik, netjies en skoon. Ons het baie lekker gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Belle Ombre Gastehuis se terugvoer

Baie dankie! Dit was n plesier om jul hier te kon ontvang!
Groete,
Piet en Sarah.

Belle Ombre Gastehuis
Pierre P - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre P
Gesin met klein kinders

Ontspanne en voel werklik veilig & tuis.

Om opreg welkom en veilig te voel, in 'n vreemde omgewing, is werklik wat jy by Belle Ombre ervaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Belle Ombre Gastehuis se terugvoer

Dankie Pierre. Dit is vir ons belangrik dat ons gaste welkom sowel as veilig voel hierso. Ons is baie bly dat jul en jul pragtige dogter dit so ervaar het. Kom gerus weer. Groete, Sarah.

Belle Ombre Gastehuis
Renata B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renata B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige tuin en baie netjiese blyplek!

Vandat ons die bespreking gemaak het, totdat ons vertrek het, was die diens professioneel en vriendelik. Ons het so welkom gevoel! Die tuin is 'n oase! Iets wat vir ons altyd belangrik is, is dat die badkamer privaat moet wees met 'n deur wat kan sluit - definitief 'n pluspunt hier. Alles het vars en skoon geruik en daar was alles wat ons nodig gehad het. Ons sal definitief weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Belle Ombre Gastehuis se terugvoer

Baie dankie Renata! Jul is altyd weer welkom.

Belle Ombre Gastehuis
Tom B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tom B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Te vinnig verby!

Ons het baie lekker gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemie F - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Annemie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie veilige, netjiese gastehuis en die ontvangsdame baie gasvry.

Baie veilge en netjiese gastehuis met baie mooie tuin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Julia H - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julia H
Saam met vriende

Dit was smaakvol en gemaklik gemeubileer en lekker stil.

Ons is vriendelik en op tyd ontvang. Die kamers is smaakvol en gemaklik gemeubileer. Dit was ook lekker stil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cathy M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy M
Saam met eggenoot / lewensmaat

A safe haven, delightful peaceful environment, very comfortable rooms.

We highly recommend Belle Ombre to anyone passing through Vredendal. The hosts were very friendly and helpful, the rooms spacious and very well equipped, and excellent breakfasts provided. We will definitely hope to return if we are ever in the area and will certainly recommend this accommodation to our friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Belle Ombre Gastehuis se terugvoer

It was a pleasure to have you here at Belle Ombre. Regards

Belle Ombre Gastehuis
Yvonne H - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Yvonne H
Saam met eggenoot / lewensmaat

De eigenaars van Belle Ombre waren zeer gastvrij. We hebben nog even heerlijk in het zwembadje afgekoeld.

Wij waren op Kersttijd daar en waren samen met nog twee bezette kamers de enige gasten omdat Belle Ombre eigenlijk zelf vakantie had. Daarom was er geen ontbijt. We hebben toen in Vredendal zelf in de ochtend nog een lekker ontbijt gehaald in een klein "malletje" aan de andere kant van Vredendal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joleen S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Joleen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend ingerig vir selfsorg!

Vir die hitte in Vredendal is die lugversorging en swembad ideaal!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peet V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal definitief weer daar bly.

'n Mens voel onmiddellik tuis as jy daarkom. Die verwelkoming is vriendelik en opreg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon.

Baie gemaklike bed en kussings. Daar was alles wat nodig is. Heerlike ontbyt in pragtige ou huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carine M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carine M
Enkelreisiger

Selfsorg-eenhede baie privaat en netjies. Sal beslis weer daar inboek.

Baie gerieflik en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Belle Ombre Gastehuis se terugvoer

Baie dankie. Jy is altyd weer welkom.

Belle Ombre Gastehuis
Muriel K - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Muriel K
Saam met eggenoot / lewensmaat

The accommodation was spacious, comfortable and very neat.

We overnighted at the guest house, Bella Ombre in Vredendal, and would gladly recommend this accommodation. The guest house has a restaurant offering a fine breakfast at an affordable rate. The accommodation was spacious, comfortable and very neat. The staff are friendly and welcoming offering assistance to all enquiries. Thank you for a nice overnight!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coramine J - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Coramine J

Heerlik!

Ontvangs was vriendelik. Kamer pragtig en mooi skoon. Omgewing pragtig. Sal vir almal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Belle Ombre Gastehuis se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer dit opreg.

Belle Ombre Gastehuis
Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wes-laan 10, Vredendal, 8160, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk5MDEyODJhLWUyMzUtNDg4Ni04NmY3LWZhOWI0NmJkMWYxZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 10 West Avenue Vredendal 8160 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.671499102411 18.494386374951
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem