Beskrywing
Dié eenhede is gemeubileer met 2 enkel- of driekwartbeddens. Elkeen van die eenhede het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die eenhede het lugversorging en is ingerig met 'n TV, DStv (hotel-pakket), WiFi, eerlikheidskroeg, koffie- en teemaakgeriewe, asook 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond en yskas. Elke eenheid het 'n privaat ingang en stoep.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Ontbyt- en middagetepakkies is met bestelling beskikbaar.
Troeteldiere word nie op die perseel toegelaat nie.
Gaste is verantwoordelik vir breekskade.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenhede is gerieflik gemeubileer met dubbel- of koningingrootte-beddens. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die eenhede het lugversoring, 'n TV, DStv (hotel-pakket), eerlikheidskroeg, koffie- en teemaakgeriewe, asook 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond en yskas. WiFi is beskikbaar. Elke eenheid het 'n privaat ingang en stoep.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Ontbyt- en middagetepakkies is met bestelling beskikbaar.
Troeteldiere word nie op die perseel toegelaat nie.
Gaste is verantwoordelik vir breekskade.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
10 West Avenue, Vredendal, 8160, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 36 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang