Belle Vue
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Anlerie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Jaar gelys 1
Opsomming van Resensie
Ernest B - Jan 2024
Algehele gradering
Ek beveel Belle Vue aan vir enige gesin wat 'n lekker plekkie soek om te bly.
Roehan L - Jan 2023
Algehele gradering
Jolig, pret en opwindend.
Darryn C - Des 2022
Algehele gradering
Baie mooi en skoon.
Belle Vue se terugvoer
Baie dankie, dit was voorwaar 'n lekkerte om jul te kon huisves. Die eenheid was net so skoon agter gelaat soos vroeër.
Belle Vue groete
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kaaimanslaan 23, Fraaiuitsig, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom