Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Berg 'n Dal Heritage Farm

Intimate Cottage
Vanaf
Vanaf R800
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kothuis is aan die regterkant van die anneks en het ’n oopplan-uitleg. Dit bied verblyf aan tot 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, ’n badkamer en ’n kombuisie. Die slaapkamer het ’n koningingrootte-bed en daar is ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is goed toegerus met gehalte toebehore soos ’n ketel, broodrooster, mikrogolfoond, yskassie en induskieplaat. Daar is ’n ontbythoek met genoeg kaste, sowel as die nodige eetgerei. Daar is ’n opelug-sitarea met tafels en stoele en draagbare braaigeriewe. Let asb. daarop dat kinders en troeteldiere nie toegelaat word nie.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Huisreëls

- Cottage Space is kindervriendelik en Apartments Cosy en Intimate is net geskik vir volwassenes.
- The Chapel is slegs geskik vir volwassenes.
- Rapporteer asb. enige breekskade aan ons voor julle vertrek. Die bestuur het die reg om enige breekskade van die verantwoordelike gas af te trek indien die reël nie nagekom word nie.
- Vure word net in die aangewese buitebraai en kaggel toegelaat. Oop vure is streng verbode.
- Motorfietse (vir ontspanningsdoeleindes), vierwielmotorfietse en hommeltuie word nie enige plek op die plaas toegelaat nie.
- Geraasvlakke moet ten alle tye tot 'n minimum gehou word, selfs meer in Apartments Cosy en Intimate aangesien hulle langs mekaar is. Stiltetyd is tussen 23:00 en 08:00.
- Parkeerplek word net in die aangewese spasies toegelaat.
- Geen partytjies, funksies of byeenkomste word toegelaat nie.
- Slegs die aantal gaste soos op die bespreking aangedui word in die eenhede toegelaat.
- Maak asb. seker dat alles netjies is en die skottelgoed gewas, drooggemaak en weggepak is met vertrek.
- Maak asb. seker dat alle deure en vensters gesluit is wanneer julle die verblyf verlaat en hou kos buite sig. Bobbejane snuffel die kos uit.
- Rook is verbode in enige van die eenhede of kothuise. Gaste mag buite rook en moet van die asbakkies gebruik maak.
- Moet asb. nie enige vullis in of buite die eenhede los nie, behalwe in die vullisdromme. Maak asb. van die dromme gebruik soos dit aangedui word, ons herwin.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Cozy Cottage
Vanaf
Vanaf R1 100
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid is aan die linkerkant van die anneks en bied verblyf aan 2 gaste. Dit beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en ’n oopplan-eetarea en -sitarea. Die slaapkamer het ’n koningingrootte-bed en deure wat na die stoep lei. Die badkamer het ’n stort, toilet en wasbak. Die kombuis het genoeg kaste en kwaliteite toebehore, insluitend ’n Snappy Chef-tweeplaatgasstoof, 130 liter yskas-vrieskas, ’n ketel, Smeg-dubbelbroodrooster en ’n mikrogolfoond, sowel as eetgerei. Die sitarea het ’n kaggel. Daar is ’n onderdakstoep met ’n ingeboude braai, mooi uitsigte en ’n groot grasperk. Let asb. daarop dat kinders en troeteldiere nie toegelaat word nie.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Huisreëls

- Cottage Space is kindervriendelik en Apartments Cosy en Intimate is net geskik vir volwassenes.
- The Chapel is slegs geskik vir volwassenes.
- Rapporteer asb. enige breekskade aan ons voor julle vertrek. Die bestuur het die reg om enige breekskade van die verantwoordelike gas af te trek indien die reël nie nagekom word nie.
- Vure word net in die aangewese buitebraai en kaggel toegelaat. Oop vure is streng verbode.
- Motorfietse (vir ontspanningsdoeleindes), vierwielmotorfietse en hommeltuie word nie enige plek op die plaas toegelaat nie.
- Geraasvlakke moet ten alle tye tot 'n minimum gehou word, selfs meer in Apartments Cosy en Intimate aangesien hulle langs mekaar is. Stiltetyd is tussen 23:00 en 08:00.
- Parkeerplek word net in die aangewese spasies toegelaat.
- Geen partytjies, funksies of byeenkomste word toegelaat nie.
- Slegs die aantal gaste soos op die bespreking aangedui word in die eenhede toegelaat.
- Maak asb. seker dat alles netjies is en die skottelgoed gewas, drooggemaak en weggepak is met vertrek.
- Maak asb. seker dat alle deure en vensters gesluit is wanneer julle die verblyf verlaat en hou kos buite sig. Bobbejane snuffel die kos uit.
- Rook is verbode in enige van die eenhede of kothuise. Gaste mag buite rook en moet van die asbakkies gebruik maak.
- Moet asb. nie enige vullis in of buite die eenhede los nie, behalwe in die vullisdromme. Maak asb. van die dromme gebruik soos dit aangedui word, ons herwin.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Cottage The Chapel
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid is geskik vir 4 gaste en het 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Verder is daar 'n en suite-badkamer met 'n stort. 'n Kaggel, sitarea en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolf, stoof en oond is ook beskikbaar. Die eenheid het 'n ruim stoep wat sitplek en 'n ingeboude braai-area het, met 'n lieflike uitsig en welige grasperk. Let asb. daarop dat troeteldiere en kinders nie toegelaat word nie.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Huisreëls

- Cottage Space is kindervriendelik en Apartments Cosy en Intimate is net geskik vir volwassenes.
- The Chapel is slegs geskik vir volwassenes.
- Rapporteer asb. enige breekskade aan ons voor julle vertrek. Die bestuur het die reg om enige breekskade van die verantwoordelike gas af te trek indien die reël nie nagekom word nie.
- Vure word net in die aangewese buitebraai en kaggel toegelaat. Oop vure is streng verbode.
- Motorfietse (vir ontspanningsdoeleindes), vierwielmotorfietse en hommeltuie word nie enige plek op die plaas toegelaat nie.
- Geraasvlakke moet ten alle tye tot 'n minimum gehou word, selfs meer in Apartments Cosy en Intimate aangesien hulle langs mekaar is. Stiltetyd is tussen 23:00 en 08:00.
- Parkeerplek word net in die aangewese spasies toegelaat.
- Geen partytjies, funksies of byeenkomste word toegelaat nie.
- Slegs die aantal gaste soos op die bespreking aangedui word in die eenhede toegelaat.
- Maak asb. seker dat alles netjies is en die skottelgoed gewas, drooggemaak en weggepak is met vertrek.
- Maak asb. seker dat alle deure en vensters gesluit is wanneer julle die verblyf verlaat en hou kos buite sig. Bobbejane snuffel die kos uit.
- Rook is verbode in enige van die eenhede of kothuise. Gaste mag buite rook en moet van die asbakkies gebruik maak.
- Moet asb. nie enige vullis in of buite die eenhede los nie, behalwe in die vullisdromme. Maak asb. van die dromme gebruik soos dit aangedui word, ons herwin.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Cottage Space
Vanaf
Vanaf R1 600
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kothuis bied verblyf aan tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, ’n kombuis en ’n sentrale sitarea en -eetarea. Die eerste slaapkamer het ’n koninggrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het ’n bad, stort, toilet en wasbak. Die kombuis het genoeg kaste en is goed toegerus met gehalte-toebehore soos ’n yskas, kookplaat, ketel en die nodige eetgerei. Die sentrale sit- en eetarea het ’n antieke houtstoof en kaggel en daar is ’n etenstafel met stoele. Die leefarea bied direkte toegang tot die onderdakstoep met ’n ingeboude braai, asook buitesitplek en 'n eetarea. Die kothuis het ’n ruim en privaat tuin met skadubome en bankies. Daar is ’n groot grasperk waarop kinders kan speel. Let asb. daarop dat kinders van alle ouderdomme toegelaat word, sowel as goed opgeleide honde; slegs indien reëlings vooraf getref is.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Huisreëls

- Cottage Space is kindervriendelik en Apartments Cosy en Intimate is net geskik vir volwassenes.
- The Chapel is slegs geskik vir volwassenes.
- Rapporteer asb. enige breekskade aan ons voor julle vertrek. Die bestuur het die reg om enige breekskade van die verantwoordelike gas af te trek indien die reël nie nagekom word nie.
- Vure word net in die aangewese buitebraai en kaggel toegelaat. Oop vure is streng verbode.
- Motorfietse (vir ontspanningsdoeleindes), vierwielmotorfietse en hommeltuie word nie enige plek op die plaas toegelaat nie.
- Geraasvlakke moet ten alle tye tot 'n minimum gehou word, selfs meer in Apartments Cosy en Intimate aangesien hulle langs mekaar is. Stiltetyd is tussen 23:00 en 08:00.
- Parkeerplek word net in die aangewese spasies toegelaat.
- Geen partytjies, funksies of byeenkomste word toegelaat nie.
- Slegs die aantal gaste soos op die bespreking aangedui word in die eenhede toegelaat.
- Maak asb. seker dat alles netjies is en die skottelgoed gewas, drooggemaak en weggepak is met vertrek.
- Maak asb. seker dat alle deure en vensters gesluit is wanneer julle die verblyf verlaat en hou kos buite sig. Bobbejane snuffel die kos uit.
- Rook is verbode in enige van die eenhede of kothuise. Gaste mag buite rook en moet van die asbakkies gebruik maak.
- Moet asb. nie enige vullis in of buite die eenhede los nie, behalwe in die vullisdromme. Maak asb. van die dromme gebruik soos dit aangedui word, ons herwin.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flower Valley-weg, Plaas B25, Uilenkraalvallei, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4dd44141d633f4fa4a7f5ba4d058e0810299c5cf29b09605882e697ddd92833faa6c582f80ca7f18144ddeed2368af1cfccd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 Farm B25, Flower Valley Road Uilenkraal Valley 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.55799663042 19.462870359421
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem