Berg 'n Dal Heritage Farm
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Flower Valley-weg, Plaas B25, Uilenkraalvallei, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Berg 'n Dal Heritage Farm bied selfsorgverblyf in die Uilenkraalvallei, 2 ure se ry vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe, 30 minute se ry vanaf Hermanus, 15 minute se ry vanaf die bekoorlike, historiese dorpie Stanford en 10 minute se ry vanaf Gansbaai met ongelooflike natuurskoon en 'n hele rits doendinge. Die plaas het pragtige uitsigte op die omliggende berge met voetslaan- en bergfietsroetes tussen die fynbos.
Verblyf is beskikbaar in 4 eenhede wat geskik is vir 12 gaste. Elke woonstel het gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer, sitarea, WiFi en 'n kombuisie.
Daar is veilige parkeerplek op die perseel en die volgende eenhede het privaat, onderdak-braaigeriewe: Cottage Space, Cottage The Chapel en Cozy Cottage. Intimate Cottage het 'n draagbare braai in die buitelug.
Cottage Space is 'n kindervriendelike eenheid waar troeteldiere ook toegelaat word slegs indien vooraf gereël. Cottage The Chapel, Cozy Cottage en Intimate Cottage is slegs vir volwassenes geskik.
Kom saal hier af en ontspan vir 'n slag behoorlik.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Gert Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 34
Jaar gelys 3
Ligging
- Flower Valley-weg, Plaas B25, Uilenkraalvallei, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Berg 'n Dal Heritage Farm het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Flower Valley-weg, Plaas B25, Uilenkraalvallei, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom