Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bergsicht Country Farm Cottages

Plaaskothuis 3 - African Delight
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die semi-losstaande plaashuis het selfsorgverblyf vir 3 gaste. Dit is ideaal vir 2 volwassenes en 1 kind. Dié dupleks-kothuis beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n sitarea. Die eerste slaapkamer is op die eerste verdieping en het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die derde gas het 'n enkelbedslaapkamer op die grondverdieping en maak gebruik van 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oondjie en mikrogolfoond toegerus en etes kan by die etenstafel geniet word. Die sitkamer het gemaklike sitplek, 'n Jetmaster-kaggel en 'n TV met 'n satellietskottel. Gaste moet hul eie dekodeerder, slimkaart en afstandbeheer saambring. Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai en 'n uitsig oor die houtvuurwarmbad in die tuin. Hout word vir die eerste vuur voorsien, maar gaste moet asb. hulle eie ekstra hout saambring.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Dagbesoekers word nie toegelaat nie en die aantal gaste per eenheid word tot die aantal gaste op die besprekingsbevestiging beperk. Die bestuur behou die reg voor om 'n inspeksie se doen indien hulle vermoed dat die reëls nie nagekom word nie.

Let asb. op dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei en baie lae voertuie word nie aanbeveel nie. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle inklok aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander. Ry asb. stadig op die grondpad.

Weens die grondterrein en die feit dat die eenhede via 'n oop trap bereik word, is dit moontlik nie geskik is vir bejaarde gaste of gaste met gestremdhede nie.

Hout word vir die eerste vuur voorsien. Gaste kan ekstra hout per sak koop. Hout kan ook vooraf by die plaas gekoop word.

Rook is streng verbode in die eenhede en dit sluit ook e-sigarette, okkapype en wierook in. Daar is 'n aangewese rookarea op die stoep en alle sigaretstompies moet in die drom gegooi word.

Daar is 'n streng geraasbeleid in plek en gaste moet hulle weerhou van 'n geraas of harde musiek in die dag. Daar is 'n geen-geraas-beleid na 22:00.

Die eenheid is nie geskik vir partytjies, geleenthede of privaat funksies nie.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Gaste sal 'n breekskadefooi moet betaal as daar enige verlies of skade opgemerk word.

Die stoof en skoorsteen is baie warm wanneer dit gebruik word en gaste moenie daaraan raak nie.

Wanneer gaste die braaigeriewe of kaggels gebruik, moet hulle asb. seker maak dat enige kole behoorlik geblus is en vure moenie sonder toesig gelos word nie.

Moenie seep/borrels in die borrelbad gebruik nie. Dit beskadig die filtrasiestelsel en sal 'n boete tot gevolg hê.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Plaaskothuis 4 - Lady Red
Vanaf
Vanaf R1 700
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis is 'n privaat, romantiese kothuis vir 2 en is onder die bome weggesteek. Die oopplan-kothuis het lugversorging, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is met 'n yskas, gasstoof en mikrogolfoond toegerus en maaltye kan by die etenstafel geniet word. Die kothuis lei na 'n onderdakstoep met 'n houtvuurwarmbad en 'n uitsig oor die omliggende omgewing. Hout word vir die eerste vuur voorsien, so gaste moet asb. hulle eie ekstra hout saambring. Ongelukkig is hierdie eenheid nie vir kinders geskik nie.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Dagbesoekers word nie toegelaat nie en die aantal gaste per eenheid word tot die aantal gaste op die besprekingsbevestiging beperk. Die bestuur behou die reg voor om 'n inspeksie se doen indien hulle vermoed dat die reëls nie nagekom word nie.

Let asb. op dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei en baie lae voertuie word nie aanbeveel nie. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle inklok aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander. Ry asb. stadig op die grondpad.

Weens die grondterrein en die feit dat die eenhede via 'n oop trap bereik word, is dit moontlik nie geskik is vir bejaarde gaste of gaste met gestremdhede nie.

Hout word vir die eerste vuur voorsien. Gaste kan ekstra hout per sak koop. Hout kan ook vooraf by die plaas gekoop word.

Rook is streng verbode in die eenhede en dit sluit ook e-sigarette, okkapype en wierook in. Daar is 'n aangewese rookarea op die stoep en alle sigaretstompies moet in die drom gegooi word.

Daar is 'n streng geraasbeleid in plek en gaste moet hulle weerhou van 'n geraas of harde musiek in die dag. Daar is 'n geen-geraas-beleid na 22:00.

Die eenheid is nie geskik vir partytjies, geleenthede of privaat funksies nie.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Gaste sal 'n breekskadefooi moet betaal as daar enige verlies of skade opgemerk word.

Die stoof en skoorsteen is baie warm wanneer dit gebruik word en gaste moenie daaraan raak nie.

Wanneer gaste die braaigeriewe of kaggels gebruik, moet hulle asb. seker maak dat enige kole behoorlik geblus is en vure moenie sonder toesig gelos word nie.

Moenie seep/borrels in die borrelbad gebruik nie. Dit beskadig die filtrasiestelsel en sal 'n boete tot gevolg hê.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Plaaskothuis 5 - Angelino
Vanaf
Vanaf R1 700
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié privaat kothuis is ideaal vir 2 gaste en bied 'n romantiese wegbreek. Die oopplan-kothuis het lugversorging, koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n warmwaterstort onder die bome. Die kombuisie is met 'n yskas, gasstoof en 'n mikrogolfoond toegerus. Die kothuis lei na 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai, 'n houtvuurwarmbad en 'n uitsig oor die omliggende omgewing. Hout word vir die eerste vuur voorsien, maar gaste moet asb. hulle eie ekstra hout saambring. Ongelukkig is hierdie eenheid nie vir kinders geskik nie.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Dagbesoekers word nie toegelaat nie en die aantal gaste per eenheid word tot die aantal gaste op die besprekingsbevestiging beperk. Die bestuur behou die reg voor om 'n inspeksie se doen indien hulle vermoed dat die reëls nie nagekom word nie.

Let asb. op dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei en baie lae voertuie word nie aanbeveel nie. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle inklok aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander. Ry asb. stadig op die grondpad.

Weens die grondterrein en die feit dat die eenhede via 'n oop trap bereik word, is dit moontlik nie geskik is vir bejaarde gaste of gaste met gestremdhede nie.

Hout word vir die eerste vuur voorsien. Gaste kan ekstra hout per sak koop. Hout kan ook vooraf by die plaas gekoop word.

Rook is streng verbode in die eenhede en dit sluit ook e-sigarette, okkapype en wierook in. Daar is 'n aangewese rookarea op die stoep en alle sigaretstompies moet in die drom gegooi word.

Daar is 'n streng geraasbeleid in plek en gaste moet hulle weerhou van 'n geraas of harde musiek in die dag. Daar is 'n geen-geraas-beleid na 22:00.

Die eenheid is nie geskik vir partytjies, geleenthede of privaat funksies nie.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Gaste sal 'n breekskadefooi moet betaal as daar enige verlies of skade opgemerk word.

Die stoof en skoorsteen is baie warm wanneer dit gebruik word en gaste moenie daaraan raak nie.

Wanneer gaste die braaigeriewe of kaggels gebruik, moet hulle asb. seker maak dat enige kole behoorlik geblus is en vure moenie sonder toesig gelos word nie.

Moenie seep/borrels in die borrelbad gebruik nie. Dit beskadig die filtrasiestelsel en sal 'n boete tot gevolg hê.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Plaaskothuis - Southern Belle
Vanaf
Vanaf R1 700
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie knus plaaskothuis vir 2 gaste is oopplan en het 'n koningingrootte-bed en 'n pragtige uitsig op die berge. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n sitarea en 'n kaggel. Daar is ook 'n eetarea en die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Ander geriewe sluit lugversorging, WiFi en 'n mikro-klankstelsel in. Die onderdakstoep het braaigeriewe en 'n houtvuurwarmbad. Ongelukkig is hierdie eenheid nie vir kinders geskik nie.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Dagbesoekers word nie toegelaat nie en die aantal gaste per eenheid word tot die aantal gaste op die besprekingsbevestiging beperk. Die bestuur behou die reg voor om 'n inspeksie se doen indien hulle vermoed dat die reëls nie nagekom word nie.

Let asb. op dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei en baie lae voertuie word nie aanbeveel nie. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle inklok aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander. Ry asb. stadig op die grondpad.

Weens die grondterrein en die feit dat die eenhede via 'n oop trap bereik word, is dit moontlik nie geskik is vir bejaarde gaste of gaste met gestremdhede nie.

Hout word vir die eerste vuur voorsien. Gaste kan ekstra hout per sak koop. Hout kan ook vooraf by die plaas gekoop word.

Rook is streng verbode in die eenhede en dit sluit ook e-sigarette, okkapype en wierook in. Daar is 'n aangewese rookarea op die stoep en alle sigaretstompies moet in die drom gegooi word.

Daar is 'n streng geraasbeleid in plek en gaste moet hulle weerhou van 'n geraas of harde musiek in die dag. Daar is 'n geen-geraas-beleid na 22:00.

Die eenheid is nie geskik vir partytjies, geleenthede of privaat funksies nie.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Gaste sal 'n breekskadefooi moet betaal as daar enige verlies of skade opgemerk word.

Die stoof en skoorsteen is baie warm wanneer dit gebruik word en gaste moenie daaraan raak nie.

Wanneer gaste die braaigeriewe of kaggels gebruik, moet hulle asb. seker maak dat enige kole behoorlik geblus is en vure moenie sonder toesig gelos word nie.

Moenie seep/borrels in die borrelbad gebruik nie. Dit beskadig die filtrasiestelsel en sal 'n boete tot gevolg hê.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Plaaskothuis - Laetitia
Vanaf
Vanaf R1 700
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kothuis bied verblyf aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is met 'n gasstoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en dubbelyskas toegerus. Ander geriewe sluit lugversorging, WiFi en 'n klein klankstelsel met 'n CD-, aux- en Bluetooth-toegang in. Die kothuis het ook 'n privaat onderdakdek met 'n ingeboude braai en 'n houtvuurwarmbad. Verder is daar 'n vuurput met sitplek. Gaste word met genoeg hout voorsien vir hul eerste vuur. Ongelukkig is hierdie eenheid nie vir kinders geskik nie.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Dagbesoekers word nie toegelaat nie en die aantal gaste per eenheid word tot die aantal gaste op die besprekingsbevestiging beperk. Die bestuur behou die reg voor om 'n inspeksie se doen indien hulle vermoed dat die reëls nie nagekom word nie.

Let asb. op dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei en baie lae voertuie word nie aanbeveel nie. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle inklok aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander. Ry asb. stadig op die grondpad.

Weens die grondterrein en die feit dat die eenhede via 'n oop trap bereik word, is dit moontlik nie geskik is vir bejaarde gaste of gaste met gestremdhede nie.

Hout word vir die eerste vuur voorsien. Gaste kan ekstra hout per sak koop. Hout kan ook vooraf by die plaas gekoop word.

Rook is streng verbode in die eenhede en dit sluit ook e-sigarette, okkapype en wierook in. Daar is 'n aangewese rookarea op die stoep en alle sigaretstompies moet in die drom gegooi word.

Daar is 'n streng geraasbeleid in plek en gaste moet hulle weerhou van 'n geraas of harde musiek in die dag. Daar is 'n geen-geraas-beleid na 22:00.

Die eenheid is nie geskik vir partytjies, geleenthede of privaat funksies nie.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Gaste sal 'n breekskadefooi moet betaal as daar enige verlies of skade opgemerk word.

Die stoof en skoorsteen is baie warm wanneer dit gebruik word en gaste moenie daaraan raak nie.

Wanneer gaste die braaigeriewe of kaggels gebruik, moet hulle asb. seker maak dat enige kole behoorlik geblus is en vure moenie sonder toesig gelos word nie.

Moenie seep/borrels in die borrelbad gebruik nie. Dit beskadig die filtrasiestelsel en sal 'n boete tot gevolg hê.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Plaaskothuis 2 - Ruby Star
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die semi-losstaande plaashuis het selfsorgverblyf vir 4 gaste. Dit is ideaal vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die kothuis beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n sitarea. Die slaapkamer het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens is beskikbaar in die oopplan-leefarea. Die badkamer het 'n bad, stort en 'n wasbak. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oondjie en mikrogolfoond toegerus en maaltye kan by die etenstafel geniet word. Die sitkamer het gemaklike sitplek, 'n Jetmaster-kaggel en 'n TV met 'n satellietskottel, asook 'n staanwaaier in die somer. Gaste moet hul eie dekodeerder, slimkaart en afstandbeheer saambring. Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai en 'n uitsig oor die houtvuurwarmbad. Hout word vir die eerste vuur voorsien, maar gaste moet asb. hulle eie ekstra hout saambring.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Dagbesoekers word nie toegelaat nie en die aantal gaste per eenheid word tot die aantal gaste op die besprekingsbevestiging beperk. Die bestuur behou die reg voor om 'n inspeksie se doen indien hulle vermoed dat die reëls nie nagekom word nie.

Let asb. op dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei en baie lae voertuie word nie aanbeveel nie. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle inklok aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander. Ry asb. stadig op die grondpad.

Weens die grondterrein en die feit dat die eenhede via 'n oop trap bereik word, is dit moontlik nie geskik is vir bejaarde gaste of gaste met gestremdhede nie.

Hout word vir die eerste vuur voorsien. Gaste kan ekstra hout per sak koop. Hout kan ook vooraf by die plaas gekoop word.

Rook is streng verbode in die eenhede en dit sluit ook e-sigarette, okkapype en wierook in. Daar is 'n aangewese rookarea op die stoep en alle sigaretstompies moet in die drom gegooi word.

Daar is 'n streng geraasbeleid in plek en gaste moet hulle weerhou van 'n geraas of harde musiek in die dag. Daar is 'n geen-geraas-beleid na 22:00.

Die eenheid is nie geskik vir partytjies, geleenthede of privaat funksies nie.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Gaste sal 'n breekskadefooi moet betaal as daar enige verlies of skade opgemerk word.

Die stoof en skoorsteen is baie warm wanneer dit gebruik word en gaste moenie daaraan raak nie.

Wanneer gaste die braaigeriewe of kaggels gebruik, moet hulle asb. seker maak dat enige kole behoorlik geblus is en vure moenie sonder toesig gelos word nie.

Moenie seep/borrels in die borrelbad gebruik nie. Dit beskadig die filtrasiestelsel en sal 'n boete tot gevolg hê.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Winterhoek-weg, Vrolikheid Plaas, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc5deb3c303fad6990f6793a28aafaed25b4c762be79601b632506f89f75fa87b93cb75c8e6df8816beac4f2e6f48fe806d6e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 100 5 1 5 Winterhoek Road Vrolikheid Farm 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.226319041661 19.147133307838
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem