Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bergsight

Selfsorg
Bergsight
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 6 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenslaapkamer-gesinseenheid het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 2 enkelbeddens en 'n dubbelslaapbank in die leefarea wat ideaal is vir kinders. Die kombuis het 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n wasmasjien en tuimeldroër. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Die sitkamer lei na 'n ruim onthaaldek met braaigeriewe. Daar is ook 'n aparte agtertuin en grasperk. Die eenheid is toegerus met 'n elektriese hek vir ekstra sekuriteit.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelslaapbank Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 4 mense
2 xEnkelslaapbank
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 6 mense
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Newtonstraat 29, George Suid, George, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANKLCt1adeVqupp5Z3ltdbgZ16F6BsDlbIGLBbMjDv8yIS0n6Ru?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense 5 5 1 5 29 Newton Street George South 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.97368 22.45875
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem