Clarens Akkommodasie by Bergview 154 Clarens | LekkeSlaap
+13

Bergview 154 Clarens

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 17 resensies vir Bergview 154 Clarens
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Ellen N - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ellen N
Saam met vriende

Die akkommodasie was uitstekend.

Die diens wat ons ontvang het, was baie goed. Die huis was skoon en netjies. Daar was alles wat jy nodig het. Die uitsig was pragtig. Dis ook baie goed geleë. Ons het dit baie geniet. Ons sal definitief, as ons die geleentheid het, weer daar gaan bly. Ons sal dit ook aanbeveel by ons familie en vriende om daar te gaan bly.

Corina G - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corina G
Gesin met tieners

Fantastiese verblyf, soos altyd.

Sal definitief Bergview 154 aanbeveel. Waarde vir geld.

Carel L - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carel L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitmuntend.

Uitstekende plek met fantastiese uitsig.

Anel V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anel V
Gesin met tieners

Mooi uitsig op die berg.

Netjiese skoon woning met klassieke-styl dekor. Pragtige uitsig op die berg.

Leandre S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandre S
Gesin met klein kinders

Baie mooi en netjies verblyf.

Dit is 'n baie mooi Villa en ons sal definitief in die toekoms weer daar oorbly.

Patricia F - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Patricia F
Gesin met tieners

Very beautiful.

One thing for improvement: an adaptor is needed for the hairdryer as it did not fit the plugs so I couldn't use it.

Bergview 154 Clarens's terugvoer

Thanks for the feedback, will attend to that.

Bergview 154 Clarens
Elsa S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa S
Saam met vriende

Baie lekker.

Sien sterre.

Liane J - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liane J
Gesin met klein kinders

Baie aangenaam en netjies, sal weer teruggaan.

Hierdie netjiese dubbelverdiepingplek was waarlik die moeite en geld werd. So tuis gevoel in die meer moderne afwerkings van hierdie huisie teenoor baie ander blyplekke in Clarens en die gaskaggel was ‘n wenner. Kwaliteit breekware, potte, braaigereedskap ens. Lekker handseep, sagte handdoeke en linne, selfs ‘n bietjie skottelgoedseep en kombuislappies is deel van die detail wat die ervaring baie aangenaam gemaak het. Dit is ook lekker veilig geleë in die Clarens Estate.

Bergview 154 Clarens's terugvoer

Dankie vir die mooi terugvoering. Ons as eienaars streef daarna om verblyf gemaklik en gerieflik as moontlik te maak.

Bergview 154 Clarens
Hans W - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Hans W
Gesin met tieners

Pragtige ligging maar diens ongelukkig nie op standaard nie.

Die bedlinne in beide kamers het 'n sodange sterk soet reuk gehad dat dit slaap baie ongerieflik gemaak het gedurende die eerste nag. Ons het probeer om die rusbankkussings as kussings te gebruik maar die duvets het ook sterk geruik. Die eienaar het dit probeer regstel maar die nuwe stel linne van die volgende dag het dieselfde sterk reuk gehad. Dit blyk toe dat die wasgoedversagmiddel wat in oormaat gebruik is nie behoorlik uitgespoel was nie. Die linne is toe inderhaas gespoel en gedroog wat die situasie verbeter het. Die handdoeke in beide badkamers het 'n bedompige reuk gehad. Die asblikkie in die hoofslaapkamer se badkamer was nie skoon by aankoms nie en het onder andere 'n gebruikte sanitêre doekie bevat. Die TV-stelle in beide die sit- as slaapkamer is ouderwets en ons kon dit glad nie gebruik nie. Die aanduiding in die sitkamer was dat daar geen sein is nie en in die slaapkamer het dit glad nie aangeskakel nie. Teen R7 080 vir drie nagte was dit definitief 'n groot teleurstelling. Dit is reeds die 4de keer wat ons op die Golf Estate bly (verskillende villas) en die kwaliteit van die eenhede en geriewe was nog altyd uitstekend.

Bergview 154 Clarens's terugvoer

Dit is vir my as eienaar nie Lekker om sulke terugvoering te kry nie, vir al as ek net altyd positiewe terugvoering kry oor die jare heen. Ek gebruik nog altyd wasgoedversagmiddel, want ek glo nie iemand wil op harde beddegoed slaap nie. Ek het bediende laat uitkom, ander stel linne aangebied, maar sy het op einde alles weer uitgespoel en gewas om julle tevrede te stel, en sy het omgesien na die ander klagtes. Jammer julle het nie geweet hoe om die ouderwetse tv-stelle te werk nie, as jy dit dalk onder my aandag gebring het sou ek julle met graagte gehelp het, die DStv was ook geaktiveer vir die datums. Baie jammer oor al die ongerief.

Bergview 154 Clarens
Altus P - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Altus P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was uitstekend en uitsig was baie mooi.

Baie dankie vir al die reëlings met ons verblyf. Was baie lekker en mooi gewees.

Bergview 154 Clarens's terugvoer

Baie dankie, vir die positiewe terugvoering. Bergview 154 sien uit om julle weer in die toekoms te verwelkom.

Bergview 154 Clarens
Pierre U - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik maar net te kort.

Baie lekker gebly. Ethilda se diens en aanwysings was uitstekend. Sal beslis weer gaan kuier. Die keer net langer. Skoon, netjies en gerieflik.

Leanda F - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leanda F
Gesin met klein kinders

Alles waarvoor ons gehoop het en meer!

Netjies, modern, rustig en so mooi. Alles in die eenheid wat mens nodig het en alles werk. Diens deur LekkeSlaap - 110% en elke keer so vinnig.

Geoffrey P - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geoffrey P
Saam met vriende

Netjies en gemaklik.

Baie lekker gebly. Was perfek geleë. Baie mooi plek. Sal definitief weer daar bly.

Elzanne V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzanne V
Gesin met tieners

Heerlik.

Perfekte ligging; baie netjiese eenheid - pragtig binne. Dit sou wonderlik gewees het as 'n skoonmaker net soggens vinnig kon opruim.

Bergview 154 Clarens's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. In toekoms as julle weer gebruik maak van eenheid, kan daar vooraf gereel word vir bediende om in te kom, teen 'n minimale fooi. Hoop om julle weer te sien. Groete Bergview 154

Bergview 154 Clarens
Issemarie S - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Issemarie S
Gesin met tieners

Baie mooi en gerieflik.

Baie netjies en skoon! Baie veilig.

Ursula B - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula B
Saam met vriende

Verwagtinge oortref!

Ons het ongelooflik lekker gebly by Bergview 154. Dit het nie in die foto's gelyk dat dit so mooi is nie. Ons verwagtinge was dus oortref. Die huis was baie mooi, met baie spasie en lekker kuier area. Die eienaars van die huis was ook baie gaaf en het ons verblyf spesiaal gemaak.

Carla H - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carla H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bergview is 'n oulike tweeslaapkamerwoonstel met mooi uitsigte en is gerieflik geleë net buite die dorp se besige straatjies.

Bergview is definitief aanbeveelbaar. Dit is 'n oulike woonstel met alles wat jy nodig het. Wees net gewaarsku dat die kaggel gas is. Dit hou nie baie lank nie en maak ook nie baie warm nie. Die kamers en badkamers se ondervloerse verhitting het gehelp teen die koue. Die handdoeke kan wel bietjie opgenkap word en kussings is ietwat ongemaklik, so as dit vir jou belangrik is vat liewer jou eie. Verder is die ligging baie gerieflik en naby aan die dorpie, die uitsigte uit die woonstel pragtig. Veiligheid is ook goed.

Vanaf R2 360
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R2 360
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R2 360
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R712, Clarens Golf & Trout Estate, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNkOTQ5ZmU4LTM5N2EtNDU0My1iOWRkLTJmOTg2ZGE1MWI3Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 360  per nag (vir 4 persone) 17 5 1 5 R712 Clarens Golf & Trout Estate 9707 Vrystaat 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -28.512993 28.430898
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za