Berlin
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Oranjestraat 4, Jordania, Bethlehem, 9701, Vrystaat
- Vanaf R650 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Berlin is in die rustige woonbuurt Jordania in Bethlehem naby die Dihlabeng Mall. Dit is ideaal vir familie besoekers, oornaggaste of verblyf vir skoolsport.
Dié eenheid is op 'n woonerf met slaapplek vir 4 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank wat ideaal vir kinders is. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, en komplimentêre beskuit. Daar is ook 'n TV met OpenView HD en 'n etenstafel met sitplek vir 3.
Gaste het toegang tot veilige onderdakparkeerplek op die perseel.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Lindy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 98
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Oranjestraat 4, Jordania, Bethlehem, 9701, Vrystaat
- Gaste dink Berlin het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in La Provance Bethlehem Malotiroete Vrystaat
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Oranjestraat 4, Jordania, Bethlehem, 9701, Vrystaat