Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bernards Breeze

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Brendan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir Bernards Breeze
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5
Mariska D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariska D

Goed toegeruste, pragtige huis.

Ons het ons tyd by Bernards Breeze baie geniet. Die huis is ruim, baie goed toegerus en loopafstand van die strand af. Dit is 'n heerlike "kuierhuis". Dit was wel teleurstellend dat daar nie WiFi beskikbaar is nie en die kameras op die perseel en om die huis het ons baie ongemaklik laat voel. Dit is verstaanbaar dat dit noodsaaklik is vir veiligheid en alhoewel mens 'n "gas" by die huis is, is daar tog 'n redelike verwagting van privaatheid. Ons was onseker of die kameras aan was terwyl ons daar was. Nêrens in die beskrywing word daar melding gemaak daarvan nie.

  Nuttig  (3)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicola S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicola S
Gesin met klein kinders

Relaxed, comfortable stay in a great location.

A lovely, spacious, holiday home, which was well equipped - only thing missing was a coffee plunger. Very close to the beach. A wonderful stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika B
Gesin met klein kinders

Die huis se uitleg is uitstekend en het alles wat nodig is om heerlik en gemaklik te bly.

Ons het heerlik gekuier. Die see is binne loopafstand. Die braaikamer is 'n heerlike kuierplek. Die kinders het die springmat baie geniet. Ons sal vir seker weer daar wil gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bernardstraat 717, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA47b535dc360e111e5c2efd69ac1f1ebbb231ddb736bb3390e28a7ab980db7774e50ddac0a6df237404a5239ad8466d77408e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 717 Bernard Road Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -34.3435038 18.8326596
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem