Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beside Still Waters

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Ronelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 9 resensies vir Beside Still Waters
Netheid
4.6/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.2/5
Morne V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus vir jou siel.

Hoogs aanbeveel. Stil en rustige atmosfeer. Beslis baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hans N - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Met een woord - puik.

Ons is baie vriendelik ontvang en het die opsie gehad om The Loft te gebruik, aangesien dit beskikbaar was. Dit was 'n goeie ruil. Die geriewe is skoon en netjies en die uitsig vanaf die balkon uitstaande. Ronelle en Stephan het 'n heerlike ontbyt bedien en goeie advies vir ons tyd in die omgewing gegee. Ronelle was ook besonder behulpsaam om 'n bril wat agtergebly het aan ons terug te besorg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantel R - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel R

Besonders.

So 'n rustige plek. Dié dat ons 'n entjie uit die dorp was, was idillies. Die natuurtonele was besonders en ons het selfs 'n visarend hoor roep. Ronelle en Stefan was so vriendelik en behulpsaam. Die akkommodasie was netjies en skoon. Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beside Still Waters se terugvoer

Dit was vir ons 'n groot plesier om julle in Upper Room te akkommodeer! Die pakkie is amper oppad. Sien julle 'n volgende keer.

Beside Still Waters
Arnold V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Arnold V

Mooi ligging met verskeie fasiliteit tekorte.

Ons het 'n week spandeer by Beside Stil Water en het met hoë verwagtinge daar aangekom. Ons was hartlik verwelkom deur die eienaars waarna ons toegang verkry het na ons blyplek. Die kamers, badkamers en vertrekke is baie klein weens die feit dat dit op 'n solder in 'n huis is. Daar is beperkte vensters en 'n tekort aan ventilasie. Met 'n enkele aircon wat slegs 'n gedeelte van die huis diens is dit 'n onbegonne taak om die huis leefbaar af te koel. Daar is ook waaiers, maar die eienaars het die waaier en aircon deurlopend afgeskakel. Daar is herhaalde kere toegang tot die eiendom gemaak sonder 'n kenbare rede wat inbreuk gemaak het op ons gevoel van privaatheid. Daar is geen TV in die blyplek nie. Die voëllewe en natuurskoon is wel uit die boonste rakke. Alhoewel die huis goed toegerus is en 'n mooi ligging in 'n stil deel van Wilderness het sal ons dit nie aan beveel vir groter groepe of gesinne nie. Miskien sou die ervaring anders wees in 'n koeler klimaat en onder ander omstandighede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beside Still Waters se terugvoer

Eerstens, die eenheid was bespreek vir 6 mense en daar het 6 + 1 baba ongeveer 1 jaar oud? ingeboek. Die Upper Room is 'n 'kompakte' eenheid en is toegerus met 'n meer as voeldoende (overspecced) lugreeling, spesefiek inaggeneem die warmer somermaande. Ons versoek baie duidelik in die inligtings boek dat die lugreeling afgeskakel word wanneer daar vir die dag uitgegaan word, ons het twee keer dit gaan afskakel om elektrisiteit te bespaar en daarna dit laat vaar. Geen eenheid by Beside Still Waters is met TV's toegerus nie (verskoning indien daar onduidelikheid was).
Tweedens, ons glo dat die fasiliteit 'tekorte' is oorskadu deur die positiewe punte en die baie mooi omgewing!

Beside Still Waters
Roxanne W - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roxanne W
Besigheidsreis

Very lovely place with excellent hosts.

Excellent hosts and a very lovely place to stay. Will definitely be coming again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie lieflike plek met uitstekende gashere.

Uitstekende gashere en 'n baie lekker verblyf. Sal beslis weer kom.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cawood K - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cawood K
Gesin met tieners

Hier kan jy rus vind langs die stil waters!

Hier kan 'n mens bly en bly! Hartlike mense en so mooi plekkie, uitgelê om gemak te kan geniet! Een nag is heeltemal te min.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beside Still Waters se terugvoer

Dit was so lekker om te gesels voor julle vertrek. Hopelik sien ons julle weer en dan vir langer as een aand.

Beside Still Waters
Marius B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooie cottage prachtig gelegen aardige mensen.

Mooie cottage prachtig uitzicht heel schoon echt iets om aan te bevelen. Zijn we weer in de buurt dan zullen we zeker dit onderkomen kiezen. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilhelm S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilhelm S
Gesin met tieners

Lovely place, enjoyed our stay.

Lovely venue, comfortable facilities, friendly owner.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige plek, het ons verblyf geniet.

Pragtige plek, gemaklike fasiliteite, vriendelike eienaar.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sune F - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Sune F
Gesin met tieners

Ons was bietjie teleurgesteld in die verblyf.

Ons het met ons tienerseun gereis en 4 aande by Beside Still Waters gebly. Eerstens, daar was hout wat onder die kothuis gelê het, en dit was erg koud en reënerig die aand, my seun het van die hout opgetel en langs die kaggel in die sitkamer gesit om later vuur te maak. Ons het dorp toe gegaan om kruideniersware te koop, later teruggekom en die hout was weg en daar is toe skielik 'n papier geplak wat sê die hout is te koop, my gevoel is die eienaar kon net met ons kom praat het, en nie net ingekom het en die hout kom vat het nie. Dit het vir 3 dae aanmekaar gereën, ons handdoeke het nie droog geword nie, en daar is nie eens 1 maal aangebied om die handdoeke vir ons te ruil nie. Ons het 3 aande gebraai, en die braaier is net 1 keer skoon gemaak. Ek verstaan skoonmaakdiens was opsioneel, maar klein goedjies soos dit maak 'n verskil. Van die skottelgoed in die kaste was vuil en daar was ook miere in die kaste. Al die basiese benodighede was daar, en die kombuis was goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beside Still Waters se terugvoer

Ons is jammer dat dit jul ervaring was en ons is van mening dat jul ontevredenheid grootliks toe te skryf is aan gebrekkige kommunikasie. Die inligtings blad in ons self sorg eenhede is voldoende beskrywend. Ons was op die perseel die hele tydperk van jul verblyf, maar was nie bewus van jul ongerief nie. Dankie vir jul terugvoering.

Beside Still Waters
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bo-Langvlei-weg 21, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2BOWmxr0Fu2m2HtGNjuZ5XmQOxSEezN0ZoZphJqeHpQ3qfU7p9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 21 Bo-Langvlei Road Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.984506890819 22.661264831855
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem