LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Besigheim | LekkeSlaap
+80

Besigheim

B&B
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lovell-laan 5, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R760 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Besigheim is in Die Boord, 'n rustige woonbuurt in Stellenbosch geleë. Dié gastehuis is net 400 m vanaf die Mediclinic en Boord Winkelsentrum en sowat 2 km vanaf die middedorp en universiteitskampus. Vername hoofroetes is maklik van hier af bereikbaar en Kaapstad Internasionale Lughawe is sowat 30 km van ons af.

Besigheim bied verskeie gerieflike, bekostigbare verblyf. Al die eenhede is selfsorg met 'n ontbyt-opsie en beskik oor 'n TV met DSTV, gratis WiFi, lugversorging in meeste kamers en veilige parkeerplek.

Stellenbosch is die hoofsetel van die Kaapse Wynlande en bied wonderlike geleenthede aan toeriste. Van ons land se toprestaurante is in en om die dorp en op die skilderagtige wynlandgoedere geleë. Daar is 8 gholfbane wat maklik van hier af bereik kan word. Die historiese en jeugdige atmosfeer wat hier heers, die argitektuur, eikebome, pragtige berge en die Eersterivier maak Stellenbosch 'n besonderse plek om te besoek!

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Vlaams
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 22 resensies vir Besigheim
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Lovell-laan 5, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Besigheim het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R760
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R760
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lovell-laan 5, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeBO0wZFUIQw06Hlg7PfTrFObxlKq6xkBRCwOqBfUHpJpbwGlHl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R760  per nag (vir 2 persone) 22 5 1 5 5 Lovell Avenue Die Boord 7600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -33.944709 18.845853
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!