Besigheim
Beskrywing
Agapanthus en Plumbago is 2 enkelkamers met 'n driekwartbed in elk. Hierdie eenheid deel 'n badkamer en moet dus slegs bespreek word deur 'n enkele gas of 'n gesin, vriende of kollegas wat bereid is om 'n badkamer te deel. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Ander geriewe sluit 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met DStv-kanale in. Slegs Agapanthus het lugversorging en daar is geen kook- of braaigeriewe nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat tee- en koffiemaakgeriewe, mikrogolfoond en yskassie insluit.
Huisreëls
Ontbyt is teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Ander geriewe sluit tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond en yskassie in. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is geen lugversorging en kook- of braaigeriewe nie. Daar 'n privaat binnehof wat toegang tot Protea bied. Dit is dus ideaal vir vriende of 'n gesin met jong kinders.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat tee- en koffiemaakgeriewe, mikrogolfoond en yskassie insluit.
Huisreëls
Ontbyt is teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Ander geriewe sluit tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond en yskassie in. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is geen lugversorging en kook- of braaigeriewe nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat tee- en koffiemaakgeriewe, mikrogolfoond en yskassie insluit.
Huisreëls
Ontbyt is teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
'n Privaat, losstaande tuinwoonstel met lieflike skaduwee. Die eenheid het 'n aparte slaaparea met 2 enkelbeddens. Die leefarea het ook 'n gemaklike slaapbank waarop nog 'n gas kan slaap. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet en die eenheid het lugversorging, WiFi en sekere DStv-kanale. Hierdie eenheid het 'n klein draagbare braai en 'n volledig toegeruste kombuis.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelslaapbank
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat tee- en koffiemaakgeriewe, mikrogolfoond en yskassie insluit.
Huisreëls
Ontbyt is teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Watsonia is 'n ateljee wat op die boonste verdieping geleë is. Die eenheid het 'n koninggrootte-bed en 1 enkelbed is beskikbaar vir 'n derde gas. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Ander geriewe sluit tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond, yskassie en 'n sitarea in. Let asb. dat daar geen kook- of braaigeriewe is nie. Die sitarea het 'n TV met DStv-kanale in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat tee- en koffiemaakgeriewe, mikrogolfoond en yskassie insluit.
Huisreëls
Ontbyt is teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid het 2 enkelbeddens en die en suite-badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Ander geriewe sluit tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond en 'n TV met DStv-kanale in. Daar is geen kombuis of braaigeriewe nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat tee- en koffiemaakgeriewe, mikrogolfoond en yskassie insluit.
Huisreëls
Ontbyt is teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lovell-laan 6, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang