LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Best Little Guest House | LekkeSlaap
+51

Best Little Guest House

B&B
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pleinstraat 15, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R760 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Best Little Guest House is 'n unieke B&B-onderneming in Suid-Afrika se skilderagtige en geskiedkundige dorpie Oudtshoorn in die Klein Karoo. Die gastehuis is spesifiek ontwerp om in reisigers, wat in 'n stil, vriendelike en veilige omgewing wil ontspan, se behoeftes te voorsien.

Die gashere se gasvryheid is uniek en word gekomplimenteer deur 'n informele en gesellige atmosfeer. Hulle wy hulle tyd daaraan om reisigers te help om hul Oudtshoorn-ervaring onvergeetlik te maak.

Ons bied 8 en suite-kamers wat goed ingerig en individueel versier is. Elke kamer is toegerus het gratis WiFi, lugversorging, ook vir verwarming, plafonwaaiers en tee- en koffiemaakgeriewe. In die eetvertrek is daar 'n groot yskas, vrieskas en mikrogolfoond vir ons gaste se gerief. Daar is ruim onderdakparkeerplek, buitelug-leefareas, braaigeriewe en 'n skilderagtige rots-swembad.

Ontbyt word opsioneel aangebied, of besoek die Smits Winkel Padkafee oorkant die pad.

Best Little Guest House het 'n hoekie met toeriste-inligting oor die omliggende besienswaardighede, soos die Cango Wildlife Ranch, die Kangogrotte, die skouplase in die omgewing en die waterval.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 112 resensies vir Best Little Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Pleinstraat 15, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Gaste dink Best Little Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R760
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R760
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pleinstraat 15, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA0YWJjNGFkLTQ3YTItNGExMC1iMTFmLTc5NjQ0NzZjODQzMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R760  per nag (vir 2 persone) 112 5 1 5 15 Plein Street Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.606769748073 22.21215069294
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!