Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Best of Both

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Charlotta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 9 resensies vir Best of Both
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Pierre V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre V
Gesin met klein kinders

Lekker gebly by Best of Both.

Ons het 'n wonderlike tyd gehad by Best of Both. Die toeskuifdeure op die stoep het baie gehelp. Die woonstel het alles wat jy nodig het. Sal beslis weer teruggaan. Baie dankie, Lotta.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Best of Both se terugvoer

Dankie Pierre, ek sien uit om julle weer daar te sien!

Best of Both
Fran G - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fran G

Besondere blyplek in Blouberg.

Die woonstel is pragtig gemeubileerd en die uitsig is so mooi soos op die foto's. Die woonstel is baie goed toegerus. Daar is baie interessante boeke om te lees! Ons het later ingeklok as wat ons aanvanklik bespreek het, maar Lotta het ons steeds by die woonstel ontmoet en ons rondgewys. Ek sal die woonstel beslis aanbeveel en sal weer daar bly as ek Blouberg besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Irma H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma H
Saam met vriende

Uitstekend.

Alles lyk soos op die fotos en nog beter. Baie vriendelike en behulpsame gasvrou. Ons het heerlik gebly en sal Best of Both beslis aanbeveel. Uitstekende en asemrowende uitsig op die see en Tafelberg. Alles was skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda B
Saam met vriende

Kuier met vriendin van Wallis.

Puik van aankoms tot vertrek. Ons het dit baie geniet, die ligging en uitsig van die eenheid is perfek. Sal weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Best of Both se terugvoer

Ek ontvang jou graag weer Linda. Dit was lekker om jou te ontmoet.

Best of Both
Petronella S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petronella S

Awesome place! A jewel! We’ll be back!

No better view! Closed terrace a winner!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elna K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna K
Gesin met tieners

Uitstekend.

'n Juweel van 'n plek. Mooi gemeubileer, netjies, skoon en 'n goed toegeruste kombuis. Mooi uitsig oor die see en op Tafelberg. Best of Both sal ons definitief weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brenda S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda S

Relax and unwind in this stylish ocean home.

A very lovely flat with everything and more. Everything was readily available, beautifully kept and clean. Amazing views of the ocean and mountains, and a short walk to all amenities. Our host was there to meet us when we arrived and made us feel very welcome. Highly recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Best of Both se terugvoer

Thank you for visiting Brenda, it was only a pleasure to host you and your family.

Best of Both
Phillip V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste uitsig op Tafelberg.

Die eienaar het ons verwelkom by die hek en rondgewys. Baie vriendelik en het sommer tuis gevoel die oomblik toe ons daar instap.Die eenheid is baie netjies en modern. Ons kon nie genoeg kry van die uitsig nie. Sal vir seker weer by Best of Both boek vir ons toekomstige vakansies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Best of Both se terugvoer

Baie dankie Philip. Dit was vir my 'n voorreg om jul op jul Wittebrood by Best of Both te verwelkom.

Best of Both
Koustav B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koustav B
Gesin met klein kinders

The Best among all.

Spectacular view of both Table Mountain & Atlantic. A must stay for beach view lovers. Neat & well-maintained apartment decorated tastefully. Communal washing & dryer facility available for The Waves residents, but need to be paid separately.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Best of Both se terugvoer

Thank you for visiting, Koustav!

Best of Both
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Foam-weg 2, The Waves 804, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA54188ea25ca69d02f39bf84ff9891c71d04753f9f4dc3c83cc3c38131cf30c3412b0d34540b5df8643394bd4bcc5196bfb6c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 2 Foam Road The Waves 804 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.817772421285 18.474467263754
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem