Dan Pienaar Akkommodasie by Betty's Inn | LekkeSlaap
+10

Betty's Inn

8 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Diasstraat 3, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9310, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Betty's Inn bied oornagverblyf in Bloemfontein. Die dorp het oorgenoeg historiese, kulturele en natuurlike besienswaardighede wat dit 'n ideale vakansie-bestemming maak.

Daar is slaapplek vir 2 gaste en die eenheid beskik oor 'n gastekamer wat apart van die eienaar se huis geleë is. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en in die badkamer is daar 'n stort.

Die kamer is toegerus met 'n yskassie, ketel, mikrogolfoond, TV en WiFi. Veilige parkeerplek word ook voorsien.

Besienswaardighede en doendinge in die omgewing sluit Bloemfontein Dieretuin, Botaniese Tuine, Oliewenhuis, Naval Hill, Loch Logan Waterfront en Mimosa Mall in.

Slaapplek

’n Bespreking by Betty's Inn sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir Betty's Inn
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Diasstraat 3, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9310, Vrystaat
  • Gaste dink Betty's Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Diasstraat 3, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9310, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQxrO5PCuvlTNBxqKy4JWDsvFYmKfNFbTxX6q1POw6jMbG2qQkW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 3 Dias Street Dan Pienaar 9310 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.08408 26.21159
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za