LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rosenthal Guest House | LekkeSlaap
+10

Rosenthal Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 8 resensies vir Rosenthal Guest House
Netheid
4.1/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.3/5
Lizelle W - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizelle W
Gesin met tieners

Vriendelike mense en goeie diens.

Sal aanbeveel om by oor te slaap.

Rosenthal Guest House's terugvoer

Baie dankie.

Rosenthal Guest House
Heidi V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heidi V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasies met hier en daar verbetering.

Ons het in die Jude kamer geslaap. Tot ons verbasing was die kamer baie netjies en skoon die badkamer is asemrowend mooi en lekker groot en die bad is fantasties. Net die badkamerkassie was 'n seer oog want die kas was stukkend maar verder was dit netjies. Die ontbyt was baie lekker gewees en selfs die eetkamer was netjies en skoon gewees.

Ruhan K - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruhan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker verblyf en kos ook baie lekker, kamer is baie mooi.

Baie lekker gebly en baie netjiese plek.

Hannetjie S - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Hannetjie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend.

By aankoms is ons na ons kamer geneem. Die swembad was van so aard dat jy nie daarin wil swem nie. Die asblik in ons badkamer was nog gevul met vullis van vorige gaste. Die blindings is so van die stof dat dit i.p.v. blou eintlik bruin is. Die stort het nog van die vorige kliënte se stukke seep op die vloer gehad. Vir 'n vierster-plek is dit regtig nie aanvaarbaar nie.

Rosenthal Guest House's terugvoer

Goeie Middag,
Ek het nou net julle resensie gelees en was baie geskok gewees. Nie net oor die resensie nie, maar die feit dat wat julle gesê het, is alles waar behalwe vir die seep op die stort vloer. Dit is die "grouting" wat besig is om los te kom. Daarom het ons op al die kamer deure 'n teken wat sê dat ons besig is met verbeteringe wat ongeveer 4 tot 6 maande gaan vat. Ons kry alleenlik tyd tussen gaste deur. Weereens is dit nie julle probleem nie, maar wel ons sin.
Ons vra hiermee innig om verskoning en vra dat julle ons oor 2-3 maande weer kontak , weer 'n naweek by ons bespreek op ons onkostes en ons weer resenseer.
Geseënde naweek vir julle.
Juan.
Rosenthal Gastehuis.

Rosenthal Guest House
Daan D - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Daan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Baie netjiese plekkie.

Dit kan baie gerieflik vir gesinne met kinders wees wat die swembad kan benut. Die diens was deur gawe personeel verrig.

Catherine O - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n ongelooflike en onvergeetlike naweek - dankie Daniel!

Die diens en akkommodasie is ongelooklik. Die swembad was silwerskoon, die kamers baie luuks en die kos was baie lekker. Ek sal beslis weer soontoe gaan. Daar word regtig uit die pad gegaan vir die kliënte en geen taak is onbelangrik nie. Die atmosfeer is tropies, die uitleg is van so aard dat mens nie sou dink mens is in die dorp nie. Puik!

Beulah H - Sep 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beulah H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Exceeded my expectations

I chose the place because of the name and I truly enjoyed every moment at Beulah Oasis and guesthouse. Friendly staff, clean safe environment, and the breakfast was lovely.

Edna M - Nov 2012
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Edna M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely

Thanks.

Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 1080 Frederik Straat, , Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE5ZTQ4N2FiLTViNjItNDQ3OC05NjYwLTk1ZTcxYWVhNDhkMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 1080 Frederik Street Eldoraigne 0157 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 11:00 -25.838349 28.159904
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!