Kameeldrift-Oos Akkommodasie by Bianca's Bed & Breakfast | LekkeSlaap
+41

Bianca's Bed & Breakfast

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 16 resensies vir Bianca's Bed & Breakfast
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Christelle J - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle J
Enkelreisiger

Dankie vir julle gasvryheid en goeie diens.

Die kamers is baie netjies en die tuin is pragtig.

Lizzy T - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizzy T
Enkelreisiger

Wonderlik.

Baie baie oulike plek. Sal verseker weer soontoe gaan! Lekker privaat ook.

Bianca's Bed & Breakfast's terugvoer

Baie dankie Lizzy. Dit was heerlik om jou hier te hê. Ons het jou "energie" baie geniet. Dankie vir jou "review"

Bianca's Bed & Breakfast
Marilize V - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marilize V
Gesin met klein kinders

Heerlik geslaap.

Mooi en skoon en het lekker geslaap.

Ronel E - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel E
Gesin met klein kinders

Oornagverblyf vir 'n troue by 'n ander venue.

Baie vriendelik ontvang. Lekker oornag in 'n netjiese en skoon omgewing. Hoogs aanbeveel om by Bianca's Bed & Breakfast tuis te gaan.

Wilmarie D - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilmarie D
Gesin met klein kinders

Baie netjies en skoon.

Ons het heerlik gekuier en sal enige tyd weer daar gaan bly.

Emil J - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emil J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekke!

Sterk aan te beveel.

Soon M - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Soon M
Saam met vriende

Baie mooi skoon en netjies.

Sal aanbeveel. Baie lekker gebly, vriendelik ontvang en mooi skoon en netjies.

Johan V - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte plek om te slaap vir 'n nag of 2 ...

Sien die sterre hieronder.

Pierré M - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierré M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese en rustige omgewing. Dit was die moeite werd.

Ek en my gesin het 1 nag by die gastehuis geslaap en dis 'n baie veilige plek. Dit is ook netjies en rustig gewees. Ek sal graag die plek aanbeveel vir enigeen. Die pryse is billik en ek glo daar kan gereël word om 'n funksie daar te hou indien nodig.

Chris W - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf, pragtige plek.

Die diens en vriendelikheid is uit die boeke. Sal dit graag aanbeveel.

Wanessa B - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wanessa B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulik!

Baie lekker gebly, sal verseker aanbeveel.

Nadia J - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nadia J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies, rustig geslaap!

Genotvol, skoon, netjies, gerieflik en veilig, sal weer daar oornag.

Anneke M - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke M
Saam met vriende

Netjies en skoon.

Baie vriendelik ontvang, tariewe is billik, lekker geslaap, alles netjies en skoon.

Godfrey K - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Godfrey K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good location for functions and overnight stay

Situated close to shopping areas.

Emil J - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emil J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Manjifiek, baie dankie!

Hoogs aan te beveel! Heerlik gekuier.

Pranesh S - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pranesh S
Besigheidsreis

Peaceful and a wonderful breakfast

Wonderful with a great location, excellent staff and a magical breakfast. Clean and natural environment with a beautiful decor.

Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ringduif-singel 199, Roodeplaat, Pretoria, 0035, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7x6bPzTm0puLMvRUpWNXuiPWSi1ThFuMEnjC34TKrn88343Uml?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 16 5 1 5 199 Ringduif Crescent Roodeplaat 0035 Gauteng 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -25.636096914449 28.320990073416
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za