Big 5 Guesthouse and Executive Tours

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 10 % af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 6 Aug 2019 tot 30 Aug 2019.

Beskrywing

Big 5 Guesthouse and Executive Tours bied gastekamers in Sabie. Dis perfek vir gaste wat op soek is na oornagverblyf om die omliggende besienswaardighede te besoek.

Dié gastehuis het 5 slaapkamers wat elkeen oor 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-stort beskik. Elke kamer het lugversorging met 'n verhittingsfunksie, gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale en koffie- en teemaakgeriewe.

Veilige parkeerplek op die perseel is vir alle gaste se motors beskikbaar.

Big 5 Guesthouse and Executive Tours is in die hoofstraat naby verskeie winkels en restaurante geleë. Die gashere sal graag help om toere na plekke soos God's Window, die Drie Rondawels, Bourke's Luck Potholes, Pelgrimsrus en die Krugerwildtuin.

Doendinge in die Sabie-omgewing sluit bergklim, abseil, voetslaan, tjoepry, forelhengel en swem in die bergriviere in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Reisigerstjeks
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  DVD-speler
  •  Witborde
  •  Kantoorgeriewe
  •  Rekenaar Netwerklewering
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Middagete
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Big 5 Guesthouse And Executive Tours gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 R630 per nag (vir 2 mense)

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 6 Aug 2019 tot 30 Aug 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false